雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. af.wikipedia.org › wiki › FlaminkFlamink - Wikipedia

    Die flaminke ( Phoenicopteridae) is 'n familie van voëls. Die familie bestaan uit groot waadvoëls met lang nekke en bene, asook rooi en swart vlerke. Hulle word algemeen by vleie aangetref. Flaminke is vantevore onder die biologiese orde van Ooievaaragtiges ( Ciconiiformes) ingedeel.

  2. af.wikipedia.org › wiki › LiggaamLiggaam - Wikipedia

    Die bekende skets van die menslike liggaam deur Leonardo da Vinci. Liggaam kan na een van die volgende verwys: Die fisiese struktuur, met inbegrip van die bene, vleis en organe van 'n mens of dier. Bv. die menslike liggaam of die haarlose liggaam van 'n seekoei.

  3. af.wikipedia.org › wiki › MarokkoMarokko - Wikipedia

    Die historiese binnestad van Fes. Die Kasbah van Aït Benhaddou, gebou deur die Berbers vanaf die 14de eeu. In die vroeë tagtigerjare het Marokko na raming meer as 19 miljoen inwoners gehad, van wie sowat 1% Franse, Spanjaarde, Marokkaanse Jode en ander immigrante was.

  4. af.wikipedia.org › wiki › BiologieBiologie - Wikipedia

    Biologie is die vakgebied van die bestudering van die verskillende vorme van lewende organismes. Biologie is die wetenskap van lewe. Dit is gemoeid met die eienskappe en gedrag van organismes, hoe spesies en individue ontstaan asook die wisselwerkings tussen hulle onderling en tussen hulle en die omgewing. Oorsig van biologie.

  5. af.wikipedia.org › wiki › RoofdierRoofdier - Wikipedia

    Roofdier. Die uiteenlopende orde Carnivora (van Latyn carō (stam carn-) "vleis", + vorāre "verslind") sluit meer as 260 spesies soogdiere in. Die diere word gewoonlik roofdiere genoem en is die mees uiteenlopende orde van die soogdier wat grootte betref – van die wesel ( Mustela nivalis) wat so klein as 25 g en 11 cm kan wees, tot die ...

  6. af.wikipedia.org › wiki › WetenskapWetenskap - Wikipedia

    Om as "wetenskap" te kwalifiseer moet 'n versameling kennis telkens deur onafhanklike waarnemers herhaal kan word. Wanneer die wetenskaplike metode op hierdie manier toegepas word, is daar sprake van "wetenskaplike navorsing" en die mense wat die navorsing uitvoer is "wetenskaplikes".

  7. af.wikipedia.org › wiki › VoedselVoedsel - Wikipedia

    Voedsel. Voedsel, ook bekend as kos, is enigiets wat grotendeels uit organiese stowwe soos koolhidrate, vette, proteïene en ook water bestaan, en wat deur lewende wesens opgeneem kan word vir die voedingswaarde daarvan, sowel as vir die plesier daarvan. Dit kan òf gaargemaak, òf rou geëet word.

  1. 其他人也搜尋了