雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. L.W.B. (Ludwig) Binge (1919–1966) was ’n Suid-Afrikaanse toneelkenner, resensent en 'n bestuurslid van die eertydse Nasionale Toneelorganisasie (NTO). Hy het die Ludwig Binge-beurs vir dramastudente aan die Universiteit van Pretoria ingestel. In 1969 verskyn sy boek, Ontwikkeling van die Afrikaanse toneel, postuum. [1]

  2. Huntington se siekte is ook bekend as Huntington se chorea of chorea major, word veroorsaak deur 'n dominante genetiese mutasie wat neurodegeneratiewe siektes veroorsaak. Geskiedenis en navorsing. Die eerste waarskynlike beskrywing van die siekte was in 1841 deur Charles Oscar Waters.

  3. af.wikipedia.org › wiki › RoofarendRoofarend - Wikipedia

    Die roofarend ( Aquila rapax) is 'n groot roofvoël wat, nes alle ander arende, tot die familie Accipitridae behoort. In die verlede is gedink dat die voël nou verwant is aan die Steppe-arend, Aquila nipalensis, en die twee was voorheen as dieselfde spesie beskou.

  4. Die talent ( Latyn: talentum; Antieke Grieks: τάλαντον, talanton, "skaal", "balans", "som") was een van verskeie antieke eenhede van massa, ’n kommersiële gewig en ooreenstemmende eenhede met ’n waarde gelykstaande aan daardie massa van ’n edelmetaal.

  5. Bittereinder is 'n Suid-Afrikaanse kletsrym - / hiphop groep wat in 2009 ontstaan het. [2] [3] [4] Die groep bestaan uit Peach van Pletzen, Louis Minnaar en Jaco van der Merwe. Hulle musiek word deur 'n prominente tromritme gekenmerk, wat in meeste van hul musiek, met die uitsondering van enkele snitte gehoor kan word.

  6. Ryno Hattingh is 'n Suid-Afrikaanse akteur. Filmografie. Getroud met rugby (TV-reeks), 2009 as Oupa Boet Bekker. Salvation (kort), 1998 as Sersant Dundas. La mare aux crocodiles (TV-fliek), 1992 as Chris Small. The Fourth Reich, 1990 as Robey Leibbrandt. The Native Who Caused All the Trouble, 1989 as die vervolger. Torn Allegiance, 1988 as Louis.

  7. af.wikipedia.org › wiki › Shaun_TaitShaun Tait - Wikipedia

    Shaun Henry Tait is 'n Afrikaanse sanger en kitaarspeler. Hy het in 2006 op 14-jarige ouderdom die eerste seisoen van die sangkompetisie Supersterre gewen. Hiermee wen hy 'n platekontrak met Sony BMG en 'n kontantprys van R100,000. Tait was in Brackenfell, Kaapstad gebore en het op nege-jarige ouderdom al met musieklese begin.

  1. 其他人也搜尋了