雅虎香港 搜尋

  1. 李龍基 相關

    廣告
  2. 上個月有 超過 1 萬 名用戶曾瀏覽 viagogo.com

    這裡是全世界最大的門票交易市場之一,您可以隨時隨地在這個平台上,比較大量各種的活動門票價格. 門票今日開售並且賣得很快。即刻拿下以保住您的座位。 香港 門票 2024

搜尋結果

  1. af.wikipedia.org › wiki › FlaminkFlamink - Wikipedia

    Die flaminke ( Phoenicopteridae) is 'n familie van voëls. Die familie bestaan uit groot waadvoëls met lang nekke en bene, asook rooi en swart vlerke. Hulle word algemeen by vleie aangetref. Flaminke is vantevore onder die biologiese orde van Ooievaaragtiges ( Ciconiiformes) ingedeel.

  2. af.wikipedia.org › wiki › LiggaamLiggaam - Wikipedia

    Die bekende skets van die menslike liggaam deur Leonardo da Vinci. Liggaam kan na een van die volgende verwys: Die fisiese struktuur, met inbegrip van die bene, vleis en organe van 'n mens of dier. Bv. die menslike liggaam of die haarlose liggaam van 'n seekoei.

  3. af.wikipedia.org › wiki › MarokkoMarokko - Wikipedia

    • Atlasgebergte
    • Klimaat
    • Riviere Wat in Die Sand Verdwyn
    • Visryke See en Vrugbare Plato
    • Sosiale gegewens
    • Geskiedenis, Politiek en Bestuur
    • Kuns
    • Eksterne Skakels

    Die landskap van Marokko word oorheers deur die hoogste gedeelte van die Atlasgebergte, wat oor die hele Noordwes-Afrika uitgestrek is. In Marokko bestaan die Atlasgebergte uit vier bergkettings wat gedeeltelik omring en ook geskei word deur lae vlaktes. Die bergkettings is die Rifgebergte, die Middel-Atlas, die Hoë Atlas en die Anti-Atlas. In die ...

    Groot dele van Noord- en Sentraal-Marokko het 'n Middellandse See-klimaat: warm, vogtige winters en baie warm, droë somers. Langs die Atlantiese Oseaan is die temperature ietwat laer vanweë die relatief koue Kanariese Seestroom. In die gebied van die Rif-Atlas en in die noordelike gedeelte van die Middel-Atlas is die jaarlikse neerslag meer as 750 ...

    Die kusstreke van Marokko kry hul meeste reën in die winter en die hoë berge kry dan sneeu. Die totale jaarlikse reënvalis egter baie laag, nl. gemiddeld 230 mm, sodat die riviere net vir kort rukkies vloei. Die smeltende sneeu verskaf die meeste water aan die riviere wat van die Atlasgebergte na die Atlantiese Oseaan afloop en besproeiingsboerdery...

    Die see rondom Marokko is baie ryk aan vis – onder meer sardyne, ansjovis, tongvis, krewe, oesters en tunas– en Safi is die belangrikste vishawe. Die kusvlakte is gelyk en sanderig, en die kusstreke is vrugbaar. In die weste, tussen die Atlasgebergte en die see, is 'n groot, uitgestrekte plato, die Meseta, wat uiters vrugbaar is. Die land styg vinn...

    In die vroeë tagtigerjare het Marokko na raming meer as 19 miljoen inwoners gehad, van wie sowat 1% Franse, Spanjaarde, Marokkaanse Jodeen ander immigrante was. Na onafhanklikwording in 1956 het hulle getalle baie afgeneem. Volgens afkoms en taalgebruik kan die res van die bevolking soos volg ingedeel word: 1. Marokkane met Arabiese voorouers; 2. M...

    In die 7de eeu n.C. het die Arabiere en Berbers 'n Moorse ryk tot stand gebring wat tot in Spanje en Portugal gestrek het. Die oorspronklike inwoners van Marokko was die Berbers, wat in aanraking gekom het met die Feniciërs (10de eeu v.C.), die Kartage (6de tot 5de eeu v.C.), die Romeine (2de eeu v.C.) en die Vandale(5de eeu n.C.). Laasgenoemde het...

    Uit die prehistoriese tyd het 'n aantal rotstekeninge (veral in Suid-Marokko) bewaar gebly met lewendige afbeeldings van diere en menslike figure. Romeinse oorblyfsels, veral argitektuur en mosaïeke, word nog by onder meer Chella (triomfboog), Ain Taoerit (die vesting van Claudius), Tangier (Romeinse naam Tingis), Tetuan en Larache aangetref. In di...

    Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir Marokko.
    (en) Toerisme-inligting oor Marokko op Wikivoyage
    (ar) (en) (es) (fr) Amptelike webwerf van die Marokkaanse regering
  4. af.wikipedia.org › wiki › BiologieBiologie - Wikipedia

    Biologie is die vakgebied van die bestudering van die verskillende vorme van lewende organismes. Biologie is die wetenskap van lewe. Dit is gemoeid met die eienskappe en gedrag van organismes, hoe spesies en individue ontstaan asook die wisselwerkings tussen hulle onderling en tussen hulle en die omgewing. Oorsig van biologie.

  5. af.wikipedia.org › wiki › RoofdierRoofdier - Wikipedia

    Roofdier. Die uiteenlopende orde Carnivora (van Latyn carō (stam carn-) "vleis", + vorāre "verslind") sluit meer as 260 spesies soogdiere in. Die diere word gewoonlik roofdiere genoem en is die mees uiteenlopende orde van die soogdier wat grootte betref – van die wesel ( Mustela nivalis) wat so klein as 25 g en 11 cm kan wees, tot die ...

  6. af.wikipedia.org › wiki › WetenskapWetenskap - Wikipedia

    Om as "wetenskap" te kwalifiseer moet 'n versameling kennis telkens deur onafhanklike waarnemers herhaal kan word. Wanneer die wetenskaplike metode op hierdie manier toegepas word, is daar sprake van "wetenskaplike navorsing" en die mense wat die navorsing uitvoer is "wetenskaplikes".

  7. af.wikipedia.org › wiki › VoedselVoedsel - Wikipedia

    Voedsel. Voedsel, ook bekend as kos, is enigiets wat grotendeels uit organiese stowwe soos koolhidrate, vette, proteïene en ook water bestaan, en wat deur lewende wesens opgeneem kan word vir die voedingswaarde daarvan, sowel as vir die plesier daarvan. Dit kan òf gaargemaak, òf rou geëet word.

  1. 其他人也搜尋了