雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. af.wikipedia.org › wiki › EersterivierEersterivier - Wikipedia

    Eersterivier is 'n voorstad van Stad Kaapstad in Suid-Afrika. Dit is in die Oosterberg substreek van die stad geleë, agter die Stellenbosch/Vlaebergkoppe op die Strand/Van Riebeeck-pad. Dit is omtrent 45 km vanaf Kaapstad se sentrale besigheidsgebied en 8 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe op die N2 -roete.

  2. af.wikipedia.org › wiki › Jaco_JacobsJaco Jacobs - Wikipedia

    Jaco Jacobs is op 22 Februarie 1980 op Carnarvon in die Karoo gebore. Hy het op skool reeds begin om vir tydskrifte soos Sarie kortverhale te skryf, hy neem ook al in sy skooldae aan skryfkompetisies deel. In 1998, in sy matriekjaar is hy die hoofseun van Hoërskool Carnarvon.

  3. af.wikipedia.org › wiki › MiskruierMiskruier - Wikipedia

    Die miskruier is 'n soort kewer wat bekend is daarvoor dat hy mis in ronde balletjies rol, rondstoot en begrawe, asook sy geneigdheid om eiers in dieremis te lê.Miskruiers word in die familie Scarabaeidae geklassifiseer, wat meer as 20 000 spesies in verskeie genera bevat, insluitend die Afrika-genus Goliathus, die grootste en swaarste van die kewers.

  4. Hoof- uitvoerende beampte. ’n Hoof- uitvoerende beampte (HUB) [1][2] is die posisie van die mees senior korporatiewe beampte, bestuurder, leier of administrateur in beheer van die bestuur van ’n organisasie. HUB’s lei ’n verskeidenheid van organisasies, insluitend die openbare en private korporasies, nie-winsgewende organisasies en ...

  5. af.wikipedia.org › wiki › ArendArend - Wikipedia

    Beskrywing. Arende word hoofsaaklik deur hulle grootte, kragtiger bou en swaarder kop en snawel onderskei van ander roofvoëls. Selfs die kleinste arende, soos die Dwergarend (wat vergelykbaar in grootte met Jakkalsvoëls en sekere valke is), het relatiewe langer en meer eweredig breër vlerke, en 'n meer direkte, vinniger vlug.

  6. Belinda Kinnaer (gebore 1970 of 1971) [1] is 'n Nederlandse sangeres. Sy tree vir meer as 20 jaar op as lid van die musiekgroep Commercial Break. [3][4][1] In 2015 verskyn haar eerste solotreffer, en in 2016 bring sy haar eerste album uit. [3]

  7. Die enorme groei en ontwikkeling van sosiale media het daartoe gelei dat dit 'n invloed het op bykans elke aspek van die menslike ervaring, van geestelike gesondheid tot politieke diskursusse. Hierdie artikel ondersoek die diverse en komplekse maniere waarop sosiale media die mensdom beïnvloed.

  1. 招聘首業 相關

    廣告
  2. 上個月有 超過 10 萬 名用戶曾瀏覽 jobs2careers.com

    ( New ) Jobs Hiring Immediately Near Me. Find Full Time / Part Time / Hourly. Apply Now. Companies Are Paying Higher Salaries Than Ever- Search Thousands of Jobs and Apply Now

  1. 其他人也搜尋了