雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. Die Finale Oplossing tot die Joodse Vraag ( Duits: Die Endlösung der Judenfrage) verwys na die Nasionaal-Sosialiste se plan vir die stelselmatige volksmoord van die Europese Joodse bevolking tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die term is die eerste keer deur Adolf Eichmann gebruik.

  2. Die Drakenstein-gevangenis, vroeër die Victor Verster-gevangenis, is 'n tronk tussen Paarl en Franschhoek, op die R301-pad 5 km vanaf die R45 Huguenot-pad, in die vallei van die Dwarsrivier in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Dit word deur die Suid-Afrikaanse Departement van Korrektiewe Dienste bestuur.

  3. af.wikipedia.org › wiki › Irna_van_ZylIrna van Zyl - Wikipedia

    Irna van Zyl is 'n Suid-Afrikaanse joernalis en skrywer. Haar debuutroman, Moordvis, is in 2016 bekendgestel. Lewensloop. Van Zyl het 'n honneurs in Afrikaans en Nederlandse letterkunde, asook 'n honneurs in Joernalistiek aan die Universiteit van Stellenbosch verwerf. In Desember 1979 begin sy as verslaggewer by Die Burger in Kaapstad te werk.

  4. Skakels hierheen Verwante veranderings Spesiale bladsye Permanente skakel Bladinligting Haal dié blad aan Kry verkorte URL Download QR code Wikidata-item Afrikaanse televisiereekse: 1945 7de Laan Adoons-hulle Agter elke man Alie Barber Alles Malan Amalia

    • Toneelstukke
    • Filmografie
    • TV-Programme
    • Sien ook
    • Eksterne Skakels

    Van sy toneelstukke: 1. Wyk 14 (teks, Dana Snyman, regie Nicky Rebelo) 2. Die Uwe Pottie Potgieter (teks, Dana Snyman, regie, Maritz Albert) 3. 25 Vrouens 4. Gehang 5. Meneer de Beer

    Van die rolprente waarin Opperman gespeel het: 1. Hond se Dinges, 2009 as Rommel 2. Vaatjie sien sy gat, 2008 3. The Company You Keep, 2003 as Ortega 4. Who am I?, 1998 as Interne Sekuriteit (Suid-Afrika) 5. Kaalgat tussen die Daisies, 1997 6. The Big Time (1995) 7. Orkney Snork Nie (Die Moewie), 1992 8. Boetie op manoeuvres, 1985 as De Kock 9. Boe...

    Die Vierde Kabinet, 1998 as Kolonel Yster Swart
    Big Bang
    Gauteng Aleng - Aleng, 2003 as Koos Koekemoer
    The Loser Show op YouTube
    Frank Opperman in die Internet-rolprentdatabasis
  5. Die Waarheid-en-versoeningskommissie ( WVK) was 'n tipe hof wat gepoog het om geregtigheid na die afskaffing van apartheid in Suid-Afrika te herstel. [1] Getuies wat as slagoffers van growwe menseregteskendings geïdentifiseer is, is uitgenooi om verslag oor hulle ervarings te doen. Sommige hiervan is as openbare verhore aangebied.

  6. Hierdie is 'n lys van gevangenisse in Suid-Afrika. Op 31 Maart 2019 was daar 243 korrektiewe sentra met 118 572 beddens en 162 875 gevangenes, waarvan 97% manlik en 29,30% verhoorafwagtend was, in Suid-Afrika. [1]

  1. 其他人也搜尋了