雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. Die Demokratiese Republiek die Kongo is 'n lidland van die Verenigde Nasies (VN), die Afrika-unie (AU), die Beweging van Onverbonde Lande (BOL), die Oos-Afrikaanse Gemeenskap (OAG) en die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG). Tydens die ampstermyn van Joseph Kabila is Moïse Katumbi as die tweede magtigste man in die land beskou.

  2. Conservatives in Action. Conservatives in Action ( CIASA) is 'n Suid-Afrikaanse politieke party wat deur Samuel H Kennedy gelei word. Hy het ‘n sleutelrol gespeel om die party se naam te verander van die People’s Alliance (PAL) na die Conservatives in Action (CIASA) en om die basiese dokumente van die party te ontwikkel. [1] Volgens die ...

  3. af.wikipedia.org › wiki › Shaun_TaitShaun Tait - Wikipedia

    Shaun Henry Tait is 'n Afrikaanse sanger en kitaarspeler. Hy het in 2006 op 14-jarige ouderdom die eerste seisoen van die sangkompetisie Supersterre gewen. Hiermee wen hy 'n platekontrak met Sony BMG en 'n kontantprys van R100,000.Tait was in Brackenfell, Kaapstad gebore en het op nege-jarige ouderdom al met musieklese begin.

  4. Chapmanspiek-rylaan is 'n bergpas en een van Kaapstad se skouspelagtigste rylane wat in die Wes-Kaap, Suid-Afrika geleë is. Die pad kronkel hoog bo die see in die kranse al langs die Skiereiland, vanaf Houtbaai tot by Noordhoek. Die pad is tussen 1915 en 1922 gebou en is 11 km lank.

  5. af.wikipedia.org › wiki › ElandréElandré - Wikipedia

    Elandré. Elandré Schwartz (gebore 28 Augustus 1995 in Despatch, Oos-Kaap) is 'n Suid-Afrikaanse musikant. Elandré het as 19-jarige by die Waterfront-teaterskool in Kaapstad studeer [1] en bekendheid verwerf nadat hy 'n video van sy vertolking van "Tougher than the Rest" van Bruce Springsteen op sosiale media gelaai het.

  6. Demi Lee Moore. Demi Lee Moore ( 7 Desember 1989, Worcester, Suid-Afrika ), van Durbanville is ’n Suid-Afrikaanse sangeres en die wenner van die TV-musiekwerklikheidsreeks Die Kontrak op die TV -kanaal VIA. Sy het ’n platekontrak by Coleske Artists losgeslaan en op 2018 se Afrikaans Is Groot -konserte opgetree as deel van haar prys. [2]

  7. Africa Africans Reclaim ( AAR) is 'n Suid-Afrikaanse politieke party onder leiding van generaal Maomela “Mojo” Motau, 'n afgetrede Hoof van Verdedigingsintelligensie in die Suid-Afrikaanse Weermag. Die party formuleer sy missie as om die “oorblyfsels van kolonialisme en apartheid in Suid-Afrika aftebreek, eerder as om te transformer”.