雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. Politiek. McKenzie het die Patriotic Alliance -politieke party op 30 November 2013 geloods en die party se eerste president geword. McKenzie, saam met jarelange vriend Kenny Kunene, het bekend geword daarvoor dat hulle ope briewe gebruik om politieke debat uit te lok, omstredenheid te veroorsaak en aandag te trek. [16]

  2. Jacques Freitag (*11 Junie 1982, Warrenton † Junie 2024, Pretoria) [1][2] was ’n Suid-Afrikaanse hoogspringer. Hy is een van slegs tien atlete (saam met onder andere Valerie Adams, Usain Bolt, Veronica Campbell-Brown, Yelena Isinbayeva, Jana Pittmann en Dani Samuels) wat die wêreldkampioenskap in ’n item op jeug-, junior- en seniorvlak ...

    • Jacques
    • Suid-Afrika
    • manlik
    • Jacques Freitag
  3. Geskiedenis. James Wide met Jack. Jack was die troeteldier en assistent van die seinwagter en parapleeg James Wide, wat gewerk het vir die Kaapstad-Port Elizabeth-Spoorwegdiens. James "Jumper" Wide was bekend vir sy spronge tussen treinwaens voordat hy in 'n ongeluk geval en albei sy bene verloor het. [2] .

  4. Die enorme groei en ontwikkeling van sosiale media het daartoe gelei dat dit 'n invloed het op bykans elke aspek van die menslike ervaring, van geestelike gesondheid tot politieke diskursusse. Hierdie artikel ondersoek die diverse en komplekse maniere waarop sosiale media die mensdom beïnvloed.

  5. Die Springbokvlakte lê in die Limpopoprovinsie met die Pienaarsrivier as suidgrens, waar dit die N1-hoofpad van Pretoria na Polokwane kruis. Weswaarts sluit dit die dorpe Warmbad (Bela-Bela), Nylstroom (Modimolle), Naboomspruit (Mookgophong) en Potgietersrus (Mokopane) in. Na die ooste is die dorpies Roedtan, Crecy, Marolong, Nutfield ...

  6. Waterkwessies. Een van Suider-Afrika se grootste kwessies is die gebrek aan skoon water. Volgens The United Nations Convention on Climate Change on South Africa in 2000, is die water rondom Afrika oneweredig versprei, wat beteken dat 60% van die water in slegs 20% van die land geleë is. [2] .

  7. Hendrik Stephanus (Fanie) Viljoen (gebore 2 Januarie 1970) is 'n bekroonde Afrikaanse skrywer en kunstenaar, en outeur van onder andere Breinbliksem, Pynstiller en Onderwêreld. Biografie. Fanie Viljoen matrikuleer in 1987 aan die Hoërskool Goudveld in Welkom. [1] .

  1. 其他人也搜尋了