雅虎香港 搜尋

  1. 香港去福岡 相關

    廣告
  2. 上個月有 超過 10 萬 名用戶曾瀏覽 hk.trip.com

    上 Trip.com 搜尋由香港飛往福岡平價機票。去旅行,慳到盡! 上 Trip.com 發掘平價機票及優惠。

  3. Guaranteed cheapest flight to Fukuoka. Save -60% on all flights. Guaranteed cheapest flight in Hong Kong. Save -60% on your flight today.

搜尋結果

  1. 香港國際機場 福岡 - 機票搜尋

    Powered by

  2. af.wikipedia.org › wiki › JapanJapan - Wikipedia

    Japan (Japannees: 日本, Nippon, [ɲip poɴ], luister (hulp·inligting), of Nihon, [ɲihoɴ], luister (hulp·inligting); amptelik: 日本国, Nippon-koku of Nihon-koku, luister (hulp·inligting), letterlik: "Staat Japan") is 'n eilandstaat in Oos-Asië.Dit is geleë tussen die Stille Oseaan en die See van Japan, oos van die Koreaanse Skiereiland, China en Rusland, en strek van die See van ...

  3. Hosea Kutako Internasionale Lughawe (IATA: WDH, ICAO: FYWH) is die internasionale lughawe wat die Namibiese hoofstad Windhoek bedien. Dit is 45 km (28 myl) oos van die stad geleë en is Namibië se primêre lughawe met internasionale status. In 2018 het die lughawe 1 557 279 passasiers hanteer nadat dit in 2009 slegs 681 000 beloop het. [1] .

  4. af.wikipedia.org › wiki › BoksburgBoksburg - Wikipedia

    Boksburg is 'n stad aan die Oos-Rand van Gauteng, Suid-Afrika. Dit is in 1887 uitgelê om die omliggende goudmyne te bedien, en is die tweede oudste stad aan die Witwatersrand. Dit is genoem na die staatsekretaris van die Zuid-Afrikaansche Republiek, Willem Bok.

  5. af.wikipedia.org › wiki › LangebaanLangebaan - Wikipedia

    Langebaan is een van die snelgroeiendste kusdorpe in Suid-Afrika, sowat 120 km noord van Kaapstad en sowat 15 km suidoos van Saldanha aan die Langebaan-strandmeer in die munisipale gebied Saldanhabaai geleë. Die dorp is in die landdrosdistrik Hopefield geleë. Vanaf vroeg 2007 sit die hof elke Dinsdag ook op Langebaan in die veeldoelige ...

  6. af.wikipedia.org › wiki › FosterbendeFosterbende - Wikipedia

    • Wiliam Foster
    • Genl. Koos de La Rey
    • Gevolge
    • Bibliografie

    William Robert Clem Foster (1886-1914) beroof in 1912 'n juwelier in Kaapstad. Hy ontsnap uit die gevangenis en laat saam met die Amerikaanse avonturier John Maxim en die 19-jarige Carl Mezar 'n spoor van geweld agter. In Boksburg beroof hulle 'n bank, in Roodepoort en Vrededorp breek hulle kluise in poskantore oop en in Doornfontein val hulle 'n d...

    Genl. De la Rey en genl. C.F. Beyers was op 15 September 1914 van Pretoria op pad na Potchefstroom om 'n moontlike rebellie teen die regering te organiseer. Die generaals was heeltemal onbewus van die polisiepatrollies en padblokkades oor die hele Witwatersrandom die bende rowers en moordenaars vas te trek. Die patrollies het opdrag gehad om alle m...

    In die Afrikanergemeenskap is geglo dat De la Rey se dood nie 'n ongeluk was nie, maar 'n opsetlike sluipmoord en 'n sameswering van die regering om die beplande rebellie in die kiem te smoor. De la Rey se dood en sy begrafnis het bygedra tot die politieke onrus in die land en tot die uitbreek van die Rebellie (die Maritz-rebellie) op 26 Oktober 19...

    May, H.J.; van der Colf, A.P. (1968). The Foster gang. Die dood van generaal De La Rey. (Afrikaanse verwerking deur A. P. van der Colf.). Nasionale Boekhandel.
    Standard Encyclopaedia of Southern Africa, deel 7. Kaapstad: Nasou, 1972. ISBN 0-625-00323-3
    Marsh, Rob (2 Februarie 1999). "Public Enemy Number 1 - The Foster Gang: 1914". africacrime-mystery.co.za (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklikeop 2 Februarie 1999.
  7. af.wikipedia.org › wiki › HopetownHopetown - Wikipedia

    Die kerkgebou van die NG gemeente Hopetown. Dié skets is omstreeks 1917 gemaak. Hopetown is 'n Noord-Kaapse dorp 133 km noordoos van Britstown en 134 km suidwes van Kimberley aan die N12 nasionale pad geleë. Die dorp is 'n sentrum van skaap -, bees - en vrugteboerdery danksy besproeiing uit die nabygeleë damme.

  8. af.wikipedia.org › wiki › MoskeeMoskee - Wikipedia

    Die moskee beskik oor ’n mihrab (gebedsnis) wat in Mekka se rigting wys. Daar word onderskei tussen eenvoudige moskees, wat deur persone geskenk is, en Vrydagsmoskees, wat deur die staat onderhou word en waar die weeklikse Vrydaggebid plaasvind.

  1. 其他人也搜尋了