雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. Agtergrond. Suider-Afrika bestaan uit Angola, Botswana, Eswatini, Lesotho, Malawi, Mosambiek, Namibië, Suid-Afrika, Zambië en Zimbabwe. Sommige omgewingskwessies wat Suider-Afrika raak, is: waterbesoedeling, lugbesoedeling, gronddegradasie, vaste afvalbesoedeling en ontbossing.

  2. af.wikipedia.org › wiki › Jaco_JacobsJaco Jacobs - Wikipedia

    Jaco Jacobs (gebore 22 Februarie 1980) is ’n Suid-Afrikaanse kinderboekskrywer wat reeds meer as 260 boeke gepubliseer het. [1] . Sy boeke het al meer as 1 miljoen eksemplare verkoop en is in Engels, Nederlands, Sloweens, Spaans en Italiaans vertaal. [1]

  3. af.wikipedia.org › wiki › FacebookFacebook - Wikipedia

    Facebook is die wêreld se grootste en aktiefste sosiale netwerkwebwerf. [3] wat besit word deur die Amerikaanse tegnologiekonglomeraat Meta Platforms. Teen Oktober 2012 het dit meer as een miljard gebruikers gehad, en meer as die helfte van hulle gebruik die mobiele weergawe van die webblad. [4]

  4. Breinbliksem, Pynstiller en Onderwêreld. Hendrik Stephanus (Fanie) Viljoen (gebore 2 Januarie 1970) is 'n bekroonde Afrikaanse skrywer en kunstenaar, en outeur van onder andere Breinbliksem, Pynstiller en Onderwêreld.

  5. Sosiale media het sy oorsprong in die vroeë 21ste eeu met platforms soos MySpace en Friendster, wat later deur Facebook, Twitter, en Instagram gevolg is. Wat hierdie platforms onderskei van tradisionele media, is die manier waarop hulle gebruikers bemagtig om nie net inligting te verbruik nie, maar ook om dit te skep en te deel.

  6. af.wikipedia.org › wiki › HoofmeisieHoofmeisie - Wikipedia

    Hoofmeisie is 'n Afrikaanse rolprent wat op 23 Desember 2011 in teaters dwarsoor Suid-Afrika begin draai het. Dit is in Johannesburg verfilm. Die vervaardig is Danie Bester, die regisseur Morne du Toit en die skrywers is Henk Pretorius en Samuel Ferreira. Genre. Die rolprent is 'n komedie.

  7. af.wikipedia.org › wiki › PandemiePandemie - Wikipedia

    'n Pandemie (vanuit Grieks: pan (alle) en demos (mense)) is 'n aansteeklike of oordraagbare siekte wat vinnig oor 'n land of groter gebied versprei. Dit is in werklikheid 'n epidemie, maar net op 'n wêreldwye skaal. Oorsake van 'n pandemie.

  1. 其他人也搜尋了