雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. af.wikipedia.org › wiki › As_Jy_SingAs jy sing - Wikipedia

    As jy sing is 'n Afrikaanse rolprent wat op 12 November 2013 in Suid-Afrika vrygestel is. Die hoofrolle word deur Bobby van Jaarsveld en Leah van Niekerk vertolk. Die rolprent het goed by die loket gevaar en het sewe persent meer verdien in sy openingsnaweek as die vorige jaar se treffer, Semi-soet. [1] Genre. Die rolprent is 'n musiekblyspel.

  2. af.wikipedia.org › wiki › Jaco_JacobsJaco Jacobs - Wikipedia

    Jaco Jacobs (gebore 22 Februarie 1980) is ’n Suid-Afrikaanse kinderboekskrywer wat reeds meer as 260 boeke gepubliseer het. [1] . Sy boeke het al meer as 1 miljoen eksemplare verkoop en is in Engels, Nederlands, Sloweens, Spaans en Italiaans vertaal. [1]

  3. Die spook van Uniondale. Die spook van Uniondale is 'n Afrikaanse rolprent wat op 29 Augustus 2014 uitgereik is. Die rolprent is gegrond op die legende van die spook van Uniondale. Dit is in Uniondale, Willowmore, Baviaanskloof en Centurion verfilm.

  4. af.wikipedia.org › wiki › SASOLSASOL - Wikipedia

    SASOL (oorspronklik Suid-Afrikaanse Steenkool-, Olie- en Gasmaatskappy) is 'n Suid-Afrikaanse maatskappy met belange in mynbou, energie, chemikalië en sintetiese brandstowwe. SASOL se hoofkwartier is in Sandton, Johannesburg, sy aandele word op die Johannesburgse en New Yorkse Effektebeurs genoteer.

  5. Agtergrond. Suider-Afrika bestaan uit Angola, Botswana, Eswatini, Lesotho, Malawi, Mosambiek, Namibië, Suid-Afrika, Zambië en Zimbabwe. Sommige omgewingskwessies wat Suider-Afrika raak, is: waterbesoedeling, lugbesoedeling, gronddegradasie, vaste afvalbesoedeling en ontbossing.

  6. François Bloemhof is 'n bekroonde Afrikaanse skrywer, dramaturg, komponis en rolprentresensent. Bloemhof verwerf bekendheid as skrywer vir volwassenes, maar later ook vir tieners en die jeug. Hy skryf aanvanklik tydskrifverhale en debuteer in 1991 met Die nag het net een oog, wat die debuutprys in De Kat/Antenne/Sanlam se romanwedstryd ontvang.

  7. Breinbliksem, Pynstiller en Onderwêreld. Hendrik Stephanus (Fanie) Viljoen (gebore 2 Januarie 1970) is 'n bekroonde Afrikaanse skrywer en kunstenaar, en outeur van onder andere Breinbliksem, Pynstiller en Onderwêreld.

  1. 其他人也搜尋了