雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. af.wikipedia.org › wiki › MTNMTN - Wikipedia

    MTN - Wikipedia. MTN is 'n multinasionale mobiele telekommunikasiefirma wat in Suid-Afrika gebaseer is en in 21 lande besigheid bedryf, hoofsaaklik in Afrika en die Midde-Ooste. [1] . MTN se voorsitter is Mcebisi Jonas en die hoof- uitvoerende beampte is Charles Molapisi. Finansiële prestasie.

  2. af.wikipedia.org › wiki › FacebookFacebook - Wikipedia

    Facebook is die wêreld se grootste en aktiefste sosiale netwerkwebwerf. [3] wat besit word deur die Amerikaanse tegnologiekonglomeraat Meta Platforms. Teen Oktober 2012 het dit meer as een miljard gebruikers gehad, en meer as die helfte van hulle gebruik die mobiele weergawe van die webblad. [4] .

  3. Die verkleurmannetjie of trapsuutjie (Chamaeleonidae) is 'n familie van die skubreptiele. Die meeste verkleurmannetjies kan hul vel se kleur vir kamoeflering verander, of om hul gemoedstoestand aan ander verkleurmannetjies aan te dui. Die grootste spesies word tot 70 sentimeter lank.

  4. Fanie Viljoen - Wikipedia. Hendrik Stephanus (Fanie) Viljoen (gebore 2 Januarie 1970) is 'n bekroonde Afrikaanse skrywer en kunstenaar, en outeur van onder andere Breinbliksem, Pynstiller en Onderwêreld. Biografie. Fanie Viljoen matrikuleer in 1987 aan die Hoërskool Goudveld in Welkom. [1] .

  5. af.wikipedia.org › wiki › Jaco_JacobsJaco Jacobs - Wikipedia

    • Biografie
    • Skryfwerk
    • Skuilname
    • Eerbewyse en Toekennings
    • Bronne

    Jaco Jacobs is op 22 Februarie 1980 in Carnarvon in die Karoo gebore. Hy het op skool reeds begin om vir tydskrifte soos Sarie kortverhale te skryf, hy neem ook al in sy skooldae aan skryfkompetisies deel. In 1998, in sy matriekjaar is hy die hoofseun van Hoërskool Carnarvon. In matriek het hy onder meer die Poortprys vir Prosa en die Poorprys vir ...

    Op sewejarige ouderdom skryf hy sy eerste “prenteboek”, wat hy self illustreer en met ’n kramdrukker bind. Sy jonger sussie is nie beïndruk nie, waarna hy die skrywery vir eers los. Op dertienjarige ouderdom in graad sewe begin hy weer skryf en voltooi sy eerste boek in matriek, wat later as Pretpark gepubliseer word. Op skool neem hy deel aan die ...

    Tania Brink

    Hy skryf ook liefdesverhale vir meisies onder die skuilnaam Tania Brink. Liefde laat jou Rice Krispies anders proe is ’n liefdesroman waarin die bekende drama van William Shakespeare, Romeo en Juliet, as interteks ’n belangrike rol speel. Die hoofkarakter is ’n geswore feminis en joernalis by die dorpskoerant, met die onbekende romantiese held ’n Internet-digter wat almal bekoor met sy mooi gedigte. In 2002 word hierdie boek met ’n ATKV Kinderboektoekenning vir 13-15 jaar bekroon. Ouens is ni...

    Lize Roux

    Onder die naam Lize Roux skryf hy die Stalmaats-reeks vir die jeug. Hierdie reeks wentel om Anri Marais en haar maats, Megan en Karen, en hulle wedervaringe by die Dagbreek-ryskool. Hulle het allerhande verantwoordelikhede by die ryskool en maak ook kennis met oneerlike perdekopers en ander bose mense. Natuurlik is daar ook die perde, wat diep in hulle harte kruip. Totsiens, Sugerplum wen in 2007 die ATKV-Kinderboektoekenning vir graad 4-5 en dieselfde prys vir dieselfde ouderdomsgroep word i...

    Eerbewyse

    Volksblad vereer hom in 2005 met die Hennie van Deventer-trofee vir joernalistiek. In 2006 kry hy deur die Vrystaat-jeugkommissie ’n premiers-eerbewys vir die tweede plek behaal in die kuns en kultuurafdeling, terwyl hy in dieselfde jaar tydens die jaarlikse Mondi-toekennings eervol vermeld word vir sy rubriek in Rapport. In 2011 word hy benoem vir die Bloemfonteiner van die Jaar wedstryd wat geborg word deur Ons Stad, die Mimosa-filmgroep en Absa, terwyl Radio Rosestad in dieselfde jaar aan...

    Toekennings

    Jacobs se skryfwerk is onder meer bekroon met die Alba Bouwerprys, die C.P. Hoogenhoutprys, die MML-letterkundeprys en twintig ATKV-kinderboektoekennings. Sy vertaling van Chris Riddell se Ottoline and the Yellow Cat (Willemien en die Geel Kat) het aan hom die Elsabe Steenbergprys vir Vertaalde Kinder- en Jeugliteratuur in Afrikaans (2009) asook die SAVI-prys vir kinderboekvertaling (2009) besorg. In 2016 wen hy die kykNet-Rapport-boekprys van R100,000 met sy boek 'n Goeie dag vir boomklimin...

    Boeke

    1. Wybenga, Gretel en Snyman, Maritha (reds.) Van Patrys-hulle tot Hanna Hoekom.Lapa-Uitgewers Eerste uitgawe Tweede druk 2005

    Tydskrifte en koerante

    1. Anoniem. Drie bekende skrywers maak aspirante touwys op BSV-slypskool.Volksblad, 25 Julie 2006 2. Anoniem. Jeugskrywer stap met meeste veertjies weg. Beeld, 8 September 2008 3. Anoniem. Skrywers en ander bekroon vir vertalings.Plus, 7 Oktober 2009 4. Beeton, Marisa. Jaco is ’n lekker ou!Rapport, 27 Mei 2007 5. De Kock, Anita. Jaco Jacobs se lugkastele vol fantasieë en superheroes. Kakkerlak. Uitgawe 2, 2005 6. Dempers, Adéle. Talent én boeke vir Afrika(ans).Volksblad, 22 Maart 2010 7. Died...

    Ongepubliseerde dokumente

    1. Hill, Jan. Jacobs, Jaco. Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum(NALN) Bloemfontein 12 April 2006

  6. Waterkwessies. Een van Suider-Afrika se grootste kwessies is die gebrek aan skoon water. Volgens The United Nations Convention on Climate Change on South Africa in 2000, is die water rondom Afrika oneweredig versprei, wat beteken dat 60% van die water in slegs 20% van die land geleë is. [2] .

  7. Geraasbesoedeling, ook bekend as omgewingsgeraas of klankbesoedeling, is wanneer geraas 'n skadelike impak op mense of diere het. Die wêreldwye bron van buitelug-geraas word hoofsaaklik veroorsaak deur masjiene en vervoer (veral vliegtuie). [1][2] Swak stadsbeplanning kan tot verhoogde geraasbesoedeling lei.

  1. 其他人也搜尋了