雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. Desiré Gardner, neé Manthey, gebore 15 Desember 1985, Bethlehem, Vrystaat is 'n Suid-Afrikaanse aktrise. Sy was aanvanklik bekend as Desiré Manthey, maar het haar van na Gardner verander, haar man, Chris, s'n. [1] .

  2. Ellen: Die storie van Ellen Pakkies is 'n Suid-Afrikaanse dramafilm, geregisseer deur Daryne Joshua. Op grond van ware gebeure vertel die film 'n verhaal van die verwoeste verhouding tussen 'n vrou en haar seun wat verslaaf is aan dwelmmiddels.

  3. Hendrik Stephanus (Fanie) Viljoen (gebore 2 Januarie 1970) is 'n bekroonde Afrikaanse skrywer en kunstenaar, en outeur van onder andere Breinbliksem, Pynstiller en Onderwêreld. Biografie. Fanie Viljoen matrikuleer in 1987 aan die Hoërskool Goudveld in Welkom. [1] .

  4. af.wikipedia.org › wiki › Jaco_JacobsJaco Jacobs - Wikipedia

    Jaco Jacobs (gebore 22 Februarie 1980) is ’n Suid-Afrikaanse kinderboekskrywer wat reeds meer as 260 boeke gepubliseer het. [1] . Sy boeke het al meer as 1 miljoen eksemplare verkoop en is in Engels, Nederlands, Sloweens, Spaans en Italiaans vertaal. [1]

  5. af.wikipedia.org › wiki › BinnelandersBinnelanders - Wikipedia

    Binnelanders (op 'n stadium Binneland en Binneland Sub Judice) is 'n Afrikaanse TV-sepie. Die drama speel af in 'n privaathospitaal, genaamd Binneland Kliniek, in Pretoria. Die storie gaan oor die wel en weë van die personeel en die gepaardgaande trauma van die hospitaal se pasiënte.

  6. Sybel Coetzee is ’n Afrikaanssprekende Suid-Afrikaanse aktrise wat veral in die sewentigerjare groot opgang in die plaaslike rolprentbedryf gemaak het. As student op Stellenbosch het sy reeds in Afrikaanse flieks verskyn, soos Môre, Môre (1974), Springbok (1976) en later in Gemini (1980), asook in TV-reekse soos The Dingleys.

  7. af.wikipedia.org › wiki › Topsy_SmithTopsy Smith - Wikipedia

    Topsy Smith (12 Julie 1914 – 5 Maart 1985) was 'n Afrikaanse skrywer wat ongeveer 200 boeke geskryf het. Hy is veral bekend vir sy jeugverhale, onder andere reekse soos Trompie, Saartjie (onder die skuilnaam Bettie Naudé) en Buksie. Sy boeke het 'n belangrike bydrae tot die Afrikaanse letterkunde gelewer en het jongmense vir baie jare lank ...