雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. Die rolprent word beskryf as 'n hartsverhaal oor die lewe, die dood, familie, vriende, liefde en hoop (en 'n paar hoenders). Dit vertel die storie van drie vriende (Hoender, Drikus en Chris) wat saam staan om Drikus se laaste droom te bewaarheid – om 'n zombiefilm te maak.

  2. Armoede is 'n wêreldwye probleem en nie net dié van armer lande nie. Alhoewel die probleem al baie lank bestaan, is dit maar eers onlangs dat ryker lande dit ook as hul verantwoordelikheid begin beskou het om hieraan aandag te gee.

  3. Dulcie Van den Bergh (Magdeld Magdalena Smit) (23 Augustus 1928 – 8 November 1997) was 'n Suid-Afrikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar TV -rolle as Stienie in Agter Elke Man en die ouma in Orkney Snork Nie. Sy het ook in verskeie rolprente gespeel en was veral 'n bekende stem op Afrikaanse Radio.

    • Lewe en Werk
    • Skryfwerk
    • Eerbewyse
    • Bronnelys

    Abraham Stephanus van Straten is op 30 Oktober 1937 op Maclear in die Noordoos-Kaap gebore. Reeds as kleuter verhuis die gesin na Pretoria. Hy matrikuleer aan die Afrikaanse Hoër Seunskool in Pretoria en studeer verder aan die Universiteit van Pretoria, waar hy sy B.A.-graad en Onderwysdiploma behaal. Vir agtien maande is hy dan onderwyser in Afrik...

    Sy eerste werk is die roman “Daar’s ’n gaatjie in die middel van die see”, waarin die emansipasie van ’n groep studente op komiese wyse verhaal word. Onder die humor lê egter ontstellende lewenslesse versteek en die studente besef dat drome en werklikheid ver van mekaar verwyder is. Die roman beskryf die ervarings van ’n groep studente vanaf ontgro...

    Die pryse vir beste reklame in Afrikaans staan bekend as die Pendorings, in navolging van die naam van sy hoorspele en ter erkenning van die rol wat hy in die reklamewese gespeel het.

    Boeke

    1. Beukes, W.D. (red.) “Boekewêreld: Die Nasionale Pers in die uitgewersbedryf tot 1990” Nasionale Boekhandel Bpk. Kaapstad Eerste uitgawe eerste druk 1992 2. Brink, André P. “Aspekte van die nuwe drama” Academica Pretoria en Kaapstad Tweede hersiene uitgawe 1986 3. Cloete, T.T. (red.) “Die Afrikaanse literatuur sedert sestig” Nasou Beperk Eerste uitgawe 1980 4. Kannemeyer, J.C. “Geskiedenis van die Afrikaanse literatuur 2” Academica, Pretoria, Kaapstad en Johannesburg Eerste uitgawe Eerste d...

    Tydskrifte en koerante

    1. Anoniem “Skrywersprofiel: A.S. (Ampie) van Straten” “Kaapse Bibliotekaris” Januarie 1988 2. Anoniem “Sy liefde laat ’n blywende indruk” “Beeld” 3 November 1994 3. Anoniem “Ampie van Straten sterf op 59 ná lang siekbed” “Die Burger” 1 Mei 1997 4. Breytenbach, Kerneels “Vyand van vertraagde Afrikaans” “Insig” Junie 1997 5. Fourie, Corlia “Die doring met die pen” “Rooi Rose” 24 Januarie 1996 6. Louw, Pierre “Advertensies het hom kort en kragtig gemaak” “Die Vaderland” 19 Augustus 1978 7. Meye...

    Internet

    1. Beeld: http://152.111.1.88/argief/berigte/beeld/1991/12/19/2/19.html 2. Die Burger: http://152.111.1.87/argief/berigte/dieburger/1995/10/12/4/1.html 3. Die Burger: http://152.111.1.87/argief/berigte/dieburger/1997/05/01/4/19.html 4. Die Burger: http://152.111.1.87/argief/berigte/dieburger/2002/03/14/4/13.html 5. Die Burger: http://m24arg02.naspers.com/argief/berigte/dieburger/2006/07/23/BY/8/Pendoring.html[dooie skakel] 6. Esat: http://esat.sun.ac.za/index.php/A.S._van_Straten 7. Human, Ko...

  4. af.wikipedia.org › wiki › PatriargiePatriargie - Wikipedia

    Patriargie is 'n sosiale stelsel waarin mans basiese mag beklee en oorheers in rolle van politieke leierskap, morele gesag, sosiale voorreg en beheer van eiendom. In die gesin se domein hou vaders of vaderfigure gesag oor vroue en kinders.

  5. Die Waarheid-en-versoeningskommissie (WVK) was 'n tipe hof wat gepoog het om geregtigheid na die afskaffing van apartheid in Suid-Afrika te herstel. [1] Getuies wat as slagoffers van growwe menseregteskendings geïdentifiseer is, is uitgenooi om verslag oor hulle ervarings te doen. Sommige hiervan is as openbare verhore aangebied.

  6. Ellen: Die storie van Ellen Pakkies is 'n Suid-Afrikaanse dramafilm, geregisseer deur Daryne Joshua. Op grond van ware gebeure vertel die film 'n verhaal van die verwoeste verhouding tussen 'n vrou en haar seun wat verslaaf is aan dwelmmiddels.