雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. Tienie Holloway (* 5 Desember 1888, Lindley – † 17 Junie 1967, Johannesburg ; née Purchase) was ’n Afrikaanse skrywer van kleuterliteratuur en het veral bekend geword vir die versies wat sy geskryf het. Sy was getroud met John Holloway, Suid-Afrikaanse ambassadeur na die Verenigde State van Amerika en die Verenigde Koninkryk. Lewe en werk.

  2. Abraham Fouché (1889–1982) was ’n Afrikaanse digter. Lewe en werk. Abraham Fouché was op 3 April 1889 in die distrik George gebore. Hier ontvang hy sy eerste onderrig op ’n plaasskooltjie. Later is hy argitek op Mosselbaai, winkelier in Langkloof en vir dertig jaar werksaam in die versekeringsbedryf.

  3. Curiosity is 'n kernaangedrewe verkenningstuig ("dwaalrobot") wat deur NASA op 'n verkenningstog na die planeet Mars gestuur is. Curiosity is op 26 November 2011 as deel van NASA se Mars Science Laboratory-sending saam met 'n MSL-ruimtetuig gelanseer en het op 6 Augustus 2012 suksesvol in die Gale-krater op Mars geland.

  4. Peter James Snyders is ’n Suid-Afrikaanse skrywer en is op 14 November 1939 in Wynberg in Kaapstad gebore. Lewe en Werk. Nie een van sy ouers is geleerd nie – sy pa is 'n hout masjinis en sy ma is 'n tuisteskepper. Hy word groot in Wynberg en Athlone. In 1957 matrikuleer hy aan die Hoërskool Spes Bona in Athlone. waar S.V. Petersen skoolhoof was.

  5. af.wikipedia.org › wiki › Topsy_SmithTopsy Smith - Wikipedia

    Topsy Smith (12 Julie 1914 – 5 Maart 1985) was 'n Afrikaanse skrywer wat ongeveer 200 boeke geskryf het. Hy is veral bekend vir sy jeugverhale, onder andere reekse soos Trompie, Saartjie (onder die skuilnaam Bettie Naudé) en Buksie. Sy boeke het 'n belangrike bydrae tot die Afrikaanse letterkunde gelewer en het jongmense vir baie jare lank ...

  6. Kinders. Toshiko, Katsutoshi, Naoko. Tsutomu Yamaguchi (山口 彊) (16 Maart 1916 – 4 Januarie 2010) was 'n Japannees wat die atoombomontploffings op Hirosjima en Nagasaki gedurende die Tweede Wêreldoorlog oorleef het [1] en hy is die enigste persoon wat amptelik deur die Japannese regering erkenning ontvang het as oorlewende van albei ...

  7. Die spook van Uniondale. Die spook van Uniondale is 'n Afrikaanse rolprent wat op 29 Augustus 2014 uitgereik is. Die rolprent is gegrond op die legende van die spook van Uniondale. Dit is in Uniondale, Willowmore, Baviaanskloof en Centurion verfilm.

  1. 其他人也搜尋了