雅虎香港 搜尋

  1. 香港 相關

    廣告
  2. 上Trip.com,全球門票輕鬆訂,主題樂園、體驗展覽、美食優惠統統有,更有機票飯店一站式訂齊. 上Trip.com預訂全球門票,最低五折,還有24小時客戶服務保證您旅途無憂

    • 專享酒店優惠

      新用戶可享額外9折優惠

      只限首次預訂!立即行動!

    • 火車票

      連接全中國超過300個城市

      上 Trip.com 預訂火車票

搜尋結果

  1. af.wikipedia.org › wiki › HongkongHongkong - Wikipedia

    Hongkong (Chinees: 香港, Xiānggǎng, Kantonees: Yale: Hē unggóng, Jyutping: Hoeng1 gong2, Guangdong: Hêng1 gong2, [hœ ːŋ.kɔ ːŋ], luister (hulp·inligting); Engels: Hong Kong; letterlik: "lieflike hawe" of "wierookhawe" [9] [10]), amptelik die Hongkong Spesiale .

  2. af.wikipedia.org › wiki › MacauMacau - Wikipedia

    Volgens die beginsel van "een land, twee stelsels" is die regering van die Volksrepubliek China verantwoordelik vir die verdediging en buitelandse betrekkinge van Macau, terwyl die streek sy eie regstelsel, polisiemag, monetêre stelsel, doeane- en immigrasiebeleid sal handhaaf.

    • Voorgeskiedenis
    • Tradisionele Chinese Opvatting Oor Hul EIE Oudheid
    • Shang, Zhou en Die Strydende State
    • Chinese Keiserryk
    • Republiek China
    • Volksrepubliek China

    Pleistoseen

    Die oudste menslike fossiele wat in die hedendaagse China aangetref word, is dié van die Yuanmou-mens, twee tande wat saam met klipwerktuie in die Yunnan Provinsie gevind is. Dit is as 1,7 miljoen jaar oud gedateer. Net soos die latere Peking Man wat 400 000 jaar gelede naby Beijing gewoon het, word hulle geklassifiseer as deel van die Homo erectus-menslike spesie. Volgens die navorser word verskillende vondse uit die periode tot 100 000 jaar gelede as laat Homo erectus, Denisova-mensof Argaï...

    Neolitikum

    Die neolitiese in China word in die Chinese argeologie gedefinieer as 'n terrein wat aan een of meer van die volgende vyf kenmerke voldoen: teenwoordigheid van erdewerk, van geskuurde of gepoleerde klipwerktuie, 'n permanente woonplek, gewasverbouing of die aanhou van diere. Die begrip 'neolities' het dus 'n breër betekenis in China as in die Weste. Dit is gedoen omdat bogenoemde eienskappe in 'n ander volgorde in die verskillende streke ontwikkel het. As gevolg hiervan is daar verskille tuss...

    Die tradisionele Chinese opvatting van die antieke geskiedenis is gebaseer op 'n groot aantal legendes en mitiese tradisies van baie verskillende oorspronge. Hulle is stelselmatig saamgevoeg uit die laat Zhou-era en van hul mitiese aspekte ontneem. 'n Mite oor 'n songodin met die naam Xihe (W-G: Hsi-Ho) is byvoorbeeld gerasionaliseer na Xi en He, t...

    Die Shang-dinastie is die eerste dinastie waarop ooreengekom is dat dit beslis bestaan het. Die oorsprong daarvan is moeilik om te dateer, maar dit word geskat as teen omstreeks 1750 vC. Die Zhou-dinastie (周朝) (laat 10de eeu vC - 256 vC) het die Shang-dinastie opgevolg en die Qin-dinastiein China voorafgegaan. Die Zhou-dinastie het langer geduur as...

    In 221 vC word die land verenig as die Chinese Keiserryk onder die eerste keiser, Qin Shi Huangdi (wat "Eerste keiser van die Qin" beteken), wat die Qin-dinastie gestig het. Gedurende die Han-dinastie (206 vC-220 nC) is die ryk uitgebrei na Korea, Vietnam en Sentraal-Asië. 'n Tydperk van onrus het gevolg, waarin een van die rustige tye die Tang-din...

    Periode 1911-1928

    In 1911 is die laaste Chinese keiser tydens die Xinhai-rewolusie van die troon verwyder en die Republiek China is uitgeroep. Direk hierna het Buite-Mongolië en Tibet onafhanklikheid verklaar en Tannu Tuva is deur Rusland geannekseer. Die eerste president van die republiek was Sun Yat-Sen, wat 'n leier van die rewolusiewas. Hy het hierdie posisie in 1912 prysgegee ten gunste van Yuan Shikai. Hy was 'n senior militêre leier tydens die laaste fase van die Qing-dinastie. Hy het oorspronklik aan d...

    Kuomintang

    Nadat Chiang Kai-shek die krygshere verslaan het, word hy die leier van die herenigde China. Hy het 'n aantal dinge verander. Die hoofstad is verskuif en die vlag van China is verander. Na 1928 word China dus verwys as Nasionalistiese China of Kuomintang-China. In 1931 word president Chiang Kai-Shek opgevolg deur Lin Sen. In dieselfde jaar het die Japanse Ryk die Chinese provinsie Mantsjoerye binnegeval en het daarmee die Tweede Chinees-Japannese Oorlogbegin.

    Japannese besetting

    Reeds in 1937 het die Tweede Wêreldoorlog vir Kuomintang-China begin. Japan het toe groot gebiede van Oos-China beset, waaronder die Chinese hoofstad Nanjing. Dit sou ook die hoofstad word van China wat deur die Japannese beset word. Alhoewel die Japannese in beheer was, was dit amptelik 'n onafhanklike staat, net soos Mantsjoekwo (Mantsjoerye), wat Japan reeds van China verower het. In die Weste beskou die meeste state egter dat hierdie gebiede deur die Japannese Ryk beset word. Die deel van...

    Tot met die dood van Mao Zedong 1976

    Na die Tweede Wêreldoorlog het die Chinese burgeroorlog tussen die Kommunistiese Party van China (KPC)en die Kuomintang (KMT) in China voortgeduur. Hierdie burgeroorlog is in 1949 deur die kommuniste gewen. Die ondersteuners van die Kuomintang het na Taiwan gevlug, terwyl Mao Zedong 'n diktatoriale regime aan bewind bring wat uiteindelik streng beheer oor die daaglikse lewe in China sou uitoefen en die lewens van miljoene mense sou kos. Voor die laagtepunt van Mao se bewind, die Kulturele Rew...

    Die Volksrepubliek na 1976

    Na die dood van Mao in 1976 het China kommunisties gebly, maar het dit geleidelik op 'n persoonlike en ekonomiese vlak vryer geword, terwyl die elemente van totalitarisme ten opsigte van politiek, godsdiens en etniese minderhede steeds behou is. Deng Xiaoping, na Mao, die voorsitter van die Kommunistiese party, sê: "Dit maak nie saak of die kat wit of swart is nie, solank hy muise vang." Hiermee wou hy sê dat dit nie saak maak aan watter ideologie aangehang word nie, solank goeie resultate be...

  3. Marius Weyers. Marius Weyers (gebore op 3 Februarie 1945 in Johannesburg) is ’n Suid-Afrikaanse akteur. [1][2] Hy het saam met sy vrou, Yvette, op Rooiels, Wes-Kaap, gewoon waar sy op 11 Julie 2023 oorlede is nadat alzheimersiekte in 2019 by haar gediagnoseer is.

  4. Die bergwêreld van Yunnan naby die grens met Mianmar. Die Volksrepubliek China is die grootste land volgens oppervlakte in Oos-Asië en die derde of vierde grootste ter wêreld (afhangende van die siening oor die Eiland Taiwan); net Kanada en Rusland is groter, soms ook die Verenigde State.

  5. af.wikipedia.org › wiki › WikipediaWikipedia - Wikipedia

    Wikipedia Tipe webblad Wiki Taal(e) Veeltalig, insluitend Afrikaans Registrasie Opsioneel Eienaar Wikimedia Stigting Outeur Die gemeenskap Opgerig 15 Januarie 2001 Huidige status Wikipedia is 'n gratis inhoud, "kopielinkse" aanlyn ensiklopedie geskryf en onderhou deur 'n gemeenskap van vrywilligers, bekend as Wikipediane, deur oop samewerking en die wiki sagteware MediaWiki.

  6. Die bloed word nie direk van skenker na ontvanger gelei nie, dus nie 'n "oortapping" soos aanjaagkabels tussen twee karbatterye nie. Bloed word eers tydens skenking in 'n spesiale houer (gewoonlik 'n plastieksak) versamel wat aan die naald in die skenker se aar verbind is met 'n plastiekbuisie.

  1. 香港 相關

    廣告
  2. 上個月有 超過 100 萬 名用戶曾瀏覽 pdffiller.com

    Register and Subscribe Now to work on HK Employment Application & more fillable forms. pdfFiller allows users to edit, sign, fill and share all type of documents online.

    A tool that fits easily into your workflow - CIOReview

  3. 坐擁270°壯麗維港盛景,讓海灣軒住客盡情享受醉人的臨海景致. 位於九龍核心地段,交通便利,酒店更提供穿梭巴士服務,令你方便快捷穿梭各區.

  4. 上個月有 超過 10 萬 名用戶曾瀏覽 signnow.com

    Web-based PDF Form Filler. Edit, Sign and Save HK Employment Application Form. Edit PDFs, Create Forms, Collect Data, Collaborate with your team, Secure Docs and More.

    wonderful features with reasonable cost - G2 Crow

  1. 其他人也搜尋了