雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. 3 天前 · Die Olimpiese Somerspele 2012 ( Engels: 2012 Summer Olympics ), amptelik bekend as die Spele van die XXXste Olimpiade, is tussen 27 Julie en 12 Augustus 2012 in Londen, Verenigde Koninkryk, aangebied. Tydens die geleentheid het 10 568 atlete uit 204 nasies aan 302 items in 26 verskillende sportsoorte deelgeneem.

  2. af.wikipedia.org › wiki › RuslandRusland - Wikipedia

    2024年6月26日 · Eerste minister Michail Misjoestin se nuwe kabinet op 21 Januarie 2020. Volgens die Russiese grondwet, wat op 12 Desember 1993 tydens 'n nasionale referendum aanvaar is, is Rusland 'n federasie en 'n semi-presidensiële republiek, waarin die president die staatshoof is [32] en die eerste minister die regeringshoof.

  3. af.wikipedia.org › wiki › ProteasProteas - Wikipedia

    3 天前 · Proteas - Wikipedia. Hierdie artikel handel oor die krieketspan. Vir die artikel oor die plant, sien Protea. Die Proteas is die nasionale krieketspan wat Suid-Afrika in toets- en kitskrieket verteenwoordig.

  4. af.wikipedia.org › wiki › KanadaKanada - Wikipedia

    3 天前 · Geografie. Opper- en Neder-Kananaskismeer in die provinsie Alberta. Kanada beslaan die grootste deel van die noordelike Noord-Amerika. Dit grens in die noordweste aan die Amerikaanse deelstaat Alaska en in die noorde aan die Arktiese Oseaan.

  5. af.wikipedia.org › wiki › JohannesburgJohannesburg - Wikipedia

    2024年6月24日 · Johannesburg ( Xhosa: eGoli, Zoeloe: iGoli, letterlik: "Plek van Goud ") is die vernaamste sake- en bevolkingsentrum van Suid-Afrika met 'n oppervlakte van 1 645 vierkante kilometer en 'n bevolking van 4 434 827 in die metropolitaanse gebied volgens die sensus van 2011.

  6. af.wikipedia.org › wiki › PolePole - Wikipedia

    6 天前 · Pole ( Pools: Polska, [ˈpɔlska], luister ( hulp · inligting) ), amptelik die Republiek Pole (Pools: Rzeczpospolita Polska, [ʐɛt͡ʂpɔˈspɔlita ˈpɔlska], luister ( hulp · inligting) ), is 'n land in Sentraal-Europa. Dit grens aan Duitsland, Tsjeggië, Slowakye, Oekraïne, Wit-Rusland, Rusland en Litaue.

  7. af.wikipedia.org › wiki › NamibiëNamibië - Wikipedia

    6 天前 · Die hoofstad en grootste stad is Windhoek. Namibië is ’n lidland van die Afrika-unie, Gemeenskaplike Monetêre Gebied, Suider-Afrikaanse Doeane-unie, Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap, Britse Statebond en die Verenigde Nasies. Namibië geniet ’n hoë politieke, ekonomiese en sosiale stabiliteit. [18] Nasa -Satellietbeeld van Namibië.

  1. 其他人也搜尋了