雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. 2024年6月17日 · Hier volg ’n sorteerbare lys van inheemse bome van Suider-Afrika met hulle FSA-nommers: Afrikaanse naam Botaniese naam Engelse naam FSA-nommer Aartappelbos Phyllanthus reticulatus Potato bush 311 Abiekwasgeelhout Tamarix usneoides Wild tamarisk 487 Afrikabloubessie Vaccinium exul Transvaal cranberry 571 Afrikageelmelkhout Garcinia ...

  2. af.wikipedia.org › wiki › JohannesburgJohannesburg - Wikipedia

    2024年6月24日 · Johannesburg-munisipaliteit. Johannesburg ( Xhosa: eGoli, Zoeloe: iGoli, letterlik: "Plek van Goud ") is die vernaamste sake- en bevolkingsentrum van Suid-Afrika met 'n oppervlakte van 1 645 vierkante kilometer en 'n bevolking van 4 434 827 in die metropolitaanse gebied volgens die sensus van 2011. Die huidige Stad Johannesburg Metropolitaanse ...

  3. 2 天前 · Die Olimpiese Somerspele 2012 ( Engels: 2012 Summer Olympics ), amptelik bekend as die Spele van die XXXste Olimpiade, is tussen 27 Julie en 12 Augustus 2012 in Londen, Verenigde Koninkryk, aangebied. Tydens die geleentheid het 10 568 atlete uit 204 nasies aan 302 items in 26 verskillende sportsoorte deelgeneem.

  4. 2024年6月16日 · Hieronder volg 'n lys van die ontvangers van die Nobelprys vir Letterkunde vanaf 1901 tot op hede. In 1914, 1918, 1935 en 1940–1943 is die prys nie toegeken nie; die toekennings van 1915, 1919, 1925–1927, 1936, 1949 en 2018 is in die volgende jaar toegeken.

  5. af.wikipedia.org › wiki › KaapstadKaapstad - Wikipedia

    2 天前 · Kaapstad ( [ˈkɑːpstat], Engels: Cape Town [ˈkeɪptaʊn], Xhosa: iKapa) is (as die wetgewende hoofstad) een van die drie hoofstede van die Republiek van Suid-Afrika. Dit is ook die setel van die Suid-Afrikaanse parlement. Die ander twee hoofstede is Pretoria (die uitvoerende hoofstad) en Bloemfontein (die geregtelike hoofstad).

  6. af.wikipedia.org › wiki › PolePole - Wikipedia

    5 天前 · Die Pole (Pools Polacy, eenvoud Polak) is 'n Wes-Slawiese volk wat oorspronklik uit 'n verskeidenheid stamme, waaronder Polane, Chorwate, Kujawiërs, Masowiërs en Jadzwinge, ontstaan het. Die oorgrote meerderheid van die Poolse bevolking (38,5 miljoen in Desember 2014) is aanhangers van die Rooms-Katolieke Kerk.

  7. 2024年6月24日 · Noord-Masedonië ( Masedonies: Северна Македонија, Severna Makedonija, [makɛˈdɔnija]; Albanees: Maqedonia e Veriut ), amptelik die Republiek Noord-Masedonië (Masedonies: Република Северна Македонија, Republika Severna Makedonija, luister ( hulp · inligting); Albanees: Republika e Maqedonisë së ...