雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. af.wikipedia.org › wiki › Oscar_WildeOscar Wilde - Wikipedia

    Oscar Fingal O'Flahertie Wills Wilde (16 Oktober 1854 – 30 November 1900) was 'n Anglo-Ierse skrywer, digter, dramaturg en kortverhaalskrywer. Biografie. Geboorte en vroeë lewe. Wilde is gebore op 16 Oktober 1854, binne 'n Protestante Anglo-Ierse familie, in 21 Westland Row, Dublin. Sy ouers was Sir William Wilde en sy vrou Jane.

  2. af.wikipedia.org › wiki › MTNMTN - Wikipedia

    Slagspreuk. Everywhere you go. Webwerf. mtn.com. MTN is 'n multinasionale mobiele telekommunikasiefirma wat in Suid-Afrika gebaseer is en in 21 lande besigheid bedryf, hoofsaaklik in Afrika en die Midde-Ooste. [1] MTN se voorsitter is Mcebisi Jonas en die hoof- uitvoerende beampte is Charles Molapisi.

  3. Die Kaapse Maleiers (Maleis: Melayu Cape) is 'n gemeenskap of etniese groepering van Oosterlinge in Suid-Afrika. Meeste van hulle is van Maleisië afkomstig. Hulle woon hoofsaaklik in en om Kaapstad, onder andere in die Bo-Kaap (vroeër die "Maleierbuurt") teen die hange van Seinheuwel.

    • Agtergrond
    • Waterkwessies
    • Omgewingsbesoedeling
    • Gronddegradasie
    • Sien ook
    • Eksterne Skakels

    Suider-Afrika bestaan uit Angola, Botswana, Eswatini, Lesotho, Malawi, Mosambiek, Namibië, Suid-Afrika, Zambië en Zimbabwe. Sommige omgewingskwessies wat Suider-Afrika raak, is:waterbesoedeling, lugbesoedeling, gronddegradasie, vaste afvalbesoedeling en ontbossing. Die omgewingskade raak nie net die bevolking se gesondheid nie, maar ook die diere e...

    Een van Suider-Afrika se grootste kwessies is die gebrek aan skoon water. Volgens The United Nations Convention on Climate Change on South Africa in 2000, is die water rondom Afrika oneweredig versprei, wat beteken dat 60% van die water in slegs 20% van die land geleë is. Minder as 10% van Suider-Afrika se oppervlakwater is toeganklik en as gevolg ...

    Lugbesoedeling

    Dele van Suider-Afrika ervaar swak omgewings- en binnenshuise luggehalte. In hierdie ontwikkelende streek word laegraadse brandstof gebruik om aan hoë eise vir voedsel en energie te voldoen. Gedurende die winter word besoedelingstowwe in die lug vasgevang as gevolg van die hoë druk, en kan nie weg beweeg of verdwyn nie. In die somer, as gevolg van die lae druk, word besoedelingstowwe deur onstabiele sirkulasie verdryf. Baie vroue kook ook binnenshuis met fossielbrandstowwe, wat gesondheidspro...

    Afval

    Met die toename in bevolking, en 'n toename in mense wat na stedelikte gebiede trek, neem die aantal vaste afval wat geproduseer word, toe. Suid-Afrika se Departement van Omgewingsake en Toerisme skat dat meer as die helfte van die bevolking van Suid-Afrika nie "voldoende" vaste afvaldienste het nie,in plaas daarvan word afval dikwels gestort, begrawe of verbrand.

    Met die afname in water en die hoë eise vir landbou, word Suider-Afrika se grond minder vrugbaar. Klimaatsverandering veroorsaak ook 'n toename in waterverdamping uit die grond, wat dit baie moeilik maak om te produseer in Suider-Afrika. Afrika self is geleë in 'n gebied waar klimaatonvoorspelbaar is, wat hulle kwesbaar maak vir klimaatsverandering...

  4. af.wikipedia.org › wiki › Jaco_JacobsJaco Jacobs - Wikipedia

    Hy is onder meer bekend as skrywer van die topverkoper-jeugroman Suurlemoen! (wat in 2014 verfilm is). Hy publiseer ook verskeie verhale onder skuilname. As Tania Brink publiseer hy liefdesverhale vir meisies en as Lize Roux publiseer hy die Stalmaats -reeks. Biografie. Jaco Jacobs is op 22 Februarie 1980 op Carnarvon in die Karoo gebore.

  5. af.wikipedia.org › wiki › NagapieNagapie - Wikipedia

    Die nagapie (Galago moholi) is een van drie spesies en die kleinste van die nagape. Die soogdier kom in die noordelike dele van Suid-Afrika, Botswana, Namibië en die hele Zimbabwe voor. Kenmerke. Die nagapie het kenmerkende groot oë, kaal beweeglike ore en lang agterbene. In die nag weerkaats sy oë rooi in 'n skerp lig.

  6. Sosiale media is interaktiewe tegnologie ë wat die skepping, deel en samevoeging van inhoud, idees, belangstellings en ander vorme van uitdrukking deur virtuele gemeenskappe en netwerke fasiliteer. [1][2] Sosiale media verwys na nuwe vorme van media wat interaktiewe deelname behels.