雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. af.wikipedia.org › wiki › Jaco_JacobsJaco Jacobs - Wikipedia

    Jaco Jacobs (gebore 22 Februarie 1980) is ’n Suid-Afrikaanse kinderboekskrywer wat reeds meer as 260 boeke gepubliseer het. [1] . Sy boeke het al meer as 1 miljoen eksemplare verkoop en is in Engels, Nederlands, Sloweens, Spaans en Italiaans vertaal. [1]

  2. Agtergrond. Suider-Afrika bestaan uit Angola, Botswana, Eswatini, Lesotho, Malawi, Mosambiek, Namibië, Suid-Afrika, Zambië en Zimbabwe. Sommige omgewingskwessies wat Suider-Afrika raak, is: waterbesoedeling, lugbesoedeling, gronddegradasie, vaste afvalbesoedeling en ontbossing.

  3. af.wikipedia.org › wiki › Broers_GrimmBroers Grimm - Wikipedia

    Jacob Grimm (1785-1863) en sy broer Wilhelm (1786-1859) was Duitse taal- en letterkundiges wat hulle lewe lank saamgewerk het en in die hele Westerse wêreld bekend geword het deur twee versamelings van volkssprokies wat tradisioneel mondeling oorgelewer is.

  4. af.wikipedia.org › wiki › EkotoerismeEkotoerisme - Wikipedia

    Ekotoerisme vorm deel van die nie-verbruikende benutting van natuurlike gebiede en word dikwels voorgehou as die mees ekonomiese en onderhoubare manier om sulke gebiede te benut. Behoudgerigte en diereregtegroepe bevorder ekotoerisme hoofsaaklik as teenvoeter vir verbruikende benuttingsvorms soos die jag of uitdun van wild.

  5. Hendrik Stephanus (Fanie) Viljoen (gebore 2 Januarie 1970) is 'n bekroonde Afrikaanse skrywer en kunstenaar, en outeur van onder andere Breinbliksem, Pynstiller en Onderwêreld. Biografie. Fanie Viljoen matrikuleer in 1987 aan die Hoërskool Goudveld in Welkom. [1] .

  6. Ondersteunde wingerde in Stellenbosch. Klimaatsverandering beïnvloed die landbousektor in Suid-Afrika. Klimaatsverandering in Suid-Afrika verwys na onder andere verhoogde temperature en reënvalveranderlikheid. Bewyse toon tans dat uiterste weergebeurtenisse meer prominent word as gevolg van klimaatsverandering. [1]

  7. af.wikipedia.org › wiki › FabelFabel - Wikipedia

    Fabel. Vermenslikte kat wat ganse oppas, Egipte, ca. 1120 v.C. Fabel is 'n literêre genre: 'n kort fiktiewe verhaal, in prosa - of versvorm, waar diere, legendariese wesens, plante, nielewende voorwerpe of natuurkragte oor menslike eienskappe beskik (soos die vermoë om 'n mensetaal te praat) en waarin 'n spesifieke sedeles ('n "moraal") ...

  1. 其他人也搜尋了