雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. af.wikipedia.org › wiki › MTNMTN - Wikipedia

    Slagspreuk. Everywhere you go. Webwerf. mtn.com. MTN is 'n multinasionale mobiele telekommunikasiefirma wat in Suid-Afrika gebaseer is en in 21 lande besigheid bedryf, hoofsaaklik in Afrika en die Midde-Ooste. [1] MTN se voorsitter is Mcebisi Jonas en die hoof- uitvoerende beampte is Charles Molapisi.

  2. af.wikipedia.org › wiki › WindenergieWindenergie - Wikipedia

    Windenergie is 'n vorm van kinetiese energie in die wind. Die tekort aan brandstof mag in die toekoms nuwe belangstelling wek vir die kommersiële gebruik van seilskepe, maar die ware belang van windenergie lê in die ontwikkeling van stilstaande masjinerie om dit in elektrisiteit om te sit. Die meganiese apparate om energie van die wind te ...

  3. Die Kaapse Maleiers (Maleis: Melayu Cape) is 'n gemeenskap of etniese groepering van Oosterlinge in Suid-Afrika. Meeste van hulle is van Maleisië afkomstig. Hulle woon hoofsaaklik in en om Kaapstad, onder andere in die Bo-Kaap (vroeër die "Maleierbuurt") teen die hange van Seinheuwel.

    • Verspreiding
    • Oorsprong
    • Faktore Wat Saak vererger
    • Slagoffers
    • Serum, Medisyne en Rate
    • Swart Oktober in Suid-Afrika
    • Siener Van Rensburg
    • Suidwes-Afrika
    • Getalle Ter Vergelyking
    • Lees ook

    Tydens die Eerste Wêreldoorlog is veral Durban en Kaapstad druk deur skepe besoek. Dit was weens die Kaap die Goeie Hoop se strategiese ligging in die wêreld en die land se wêreldwye handelsbande. Verskeie troepeskepe met soldate wat die griep onderlede gehad het, het by die hawens aangedoen. In September 1918 het die skip Salamis vanaf die ooskus ...

    Verskeie gerugte oor die oorsprong van die griep het die ronde gedoen. Daar is beweer dat die siekte nie griep is nie, maar longpes. Ander bewerings was dat die oorsprong lê in kieme wat deur die Duitsers se gifgas versprei word. Teenswoordig word vermoed dat die pandemie waarskynlik sy oorsprong in die voëlgriepgehad het.

    Vir die pasgevormde Unie van Suid-Afrika het die Spaanse griep op 'n besonder ongunstige tydstip gekom. Dit was oorlogstyd en boonop maar kort na die Tweede Vryheidsoorlog met sy konsentrasiekampe en daarna die Maritz-rebellie. Die armblanke-probleem en die ongesonde toestande in die mynskagte en mynkampongs was nog nie opgelos nie. Daarby het die ...

    Twee persent van die hele bevolking van Afrika het binne ses maande aan die Spaanse griep gesterf. Binne die 7 weke van September-Oktober 1918 sterf in Suid-Afrika amptelik 140 000 en is 2,6 miljoen mense siek aan die griep uit 'n bevolking van 6 miljoen. Van die getal sterftes was 62% in die destydse Kaapprovinsie. In Kaapstad alleen sterf 6 000 b...

    Allerlei middels is aangegryp om die griep te beheer. Kinien, aspirien, kaneel, brandewyn, hoesmiddels, strignientonikum, kanferolie, lynolie en Engelse sout is onder andere gebruik. Eers later tydens die epidemieis 'n serum ontwikkel wat die griep wel effens versag het.

    Die land het byna tot stilstand gekom. Weens die groot aantal siek werkers moes baie dienste ingekort en selfs opgeskort word. Fabrieke, myne en die howe het gesluit. Winkels was leeg en voor apteke het lang rye mense gestaan. Treine het minder en met vertragings geloop. Motors het bly staan weens petroltekorte. Die heropening van die skole vir die...

    Siener van Rensburghet vroeg in 1918 verklaar dat 'n groot plaag die wêreld sal tref en ook in Suid-Afrika sy spoor sal laat.

    Die siekte is deur ‘n reisende sirkus na die destydse Suidwes-Afrikagebring. Dit het onrusbarend vinnig versprei en min gesinne het dit vrygespring. Skole, sake-ondernemings en kantore is gesluit. Melk, botter en selfs brood het onverkrygbaar geword. Medisynebottels het so skaars geword dat die mense hul eie bottels moes saambring as hulle medisyne...

    140000 mense het in die 7 weke van September en Oktober 1918 in Suid-Afrika weens die griep gesterf.
    In die hele wêreld het daar na skatting 40 miljoen mense aan die Spaanse griep gesterf, maar die beramings loop ver uiteen van 20 tot selfs ‘n 100 miljoen. Vergelyk dit met die 8 miljoen soldate wa...
    Aan vigshet tussen 25 en 30 miljoen reeds gesterf.
    In die Tweede Wêreldoorloghet 6 miljoen Jode omgekom.
  4. af.wikipedia.org › wiki › Oscar_WildeOscar Wilde - Wikipedia

    Wilde is gebore op 16 Oktober 1854, binne 'n Protestante Anglo-Ierse familie, in 21 Westland Row, Dublin. Sy ouers was Sir William Wilde en sy vrou Jane. Jane was 'n suksesvolle skrywer en 'n Ierse nasionalis, bekend as 'Speranza', terwyl Sir William Ierland se bekendste oor- en oogspesialis was, en het boeke geskryf oor argeologie.

  5. Sommige omgewingskwessies wat Suider-Afrika raak, is: waterbesoedeling, lugbesoedeling, gronddegradasie, vaste afvalbesoedeling en ontbossing. Die omgewingskade raak nie net die bevolking se gesondheid nie, maar ook die diere en plant spesies in die streek, terwyl dit ook bydra tot die wêreldwye bedreiging van klimaatsverandering.

  6. af.wikipedia.org › wiki › MoskeeMoskee - Wikipedia

    Moskee. ’n Moskee (Arabies: مسجد, masjid, [masdʒid]; letterlik: "plek van rituele neerlegging"; Persies: مسجد; masjid, meervoud: مساجد; masājid; Turks: cami) dien as ’n aanbiddingsplek vir Moslems, die aanhangers van Islam. Verder dien dit as 'n plek waar politieke, regtelike en lewenspraktiese onderrig binne die Islam ...

  1. 其他人也搜尋了