雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. af.wikipedia.org › wiki › MTNMTN - Wikipedia

    Slagspreuk. Everywhere you go. Webwerf. mtn.com. MTN is 'n multinasionale mobiele telekommunikasiefirma wat in Suid-Afrika gebaseer is en in 21 lande besigheid bedryf, hoofsaaklik in Afrika en die Midde-Ooste. [1] MTN se voorsitter is Mcebisi Jonas en die hoof- uitvoerende beampte is Charles Molapisi.

  2. Die Kaapse Maleiers (Maleis: Melayu Cape) is 'n gemeenskap of etniese groepering van Oosterlinge in Suid-Afrika. Meeste van hulle is van Maleisië afkomstig. Hulle woon hoofsaaklik in en om Kaapstad, onder andere in die Bo-Kaap (vroeër die "Maleierbuurt") teen die hange van Seinheuwel.

  3. af.wikipedia.org › wiki › WindenergieWindenergie - Wikipedia

    Windenergie is 'n vorm van kinetiese energie in die wind. Die tekort aan brandstof mag in die toekoms nuwe belangstelling wek vir die kommersiële gebruik van seilskepe, maar die ware belang van windenergie lê in die ontwikkeling van stilstaande masjinerie om dit in elektrisiteit om te sit. Die meganiese apparate om energie van die wind te ...

  4. af.wikipedia.org › wiki › Oscar_WildeOscar Wilde - Wikipedia

    Oscar Fingal O'Flahertie Wills Wilde (16 Oktober 1854 – 30 November 1900) was 'n Anglo-Ierse skrywer, digter, dramaturg en kortverhaalskrywer. Biografie. Geboorte en vroeë lewe. Wilde is gebore op 16 Oktober 1854, binne 'n Protestante Anglo-Ierse familie, in 21 Westland Row, Dublin. Sy ouers was Sir William Wilde en sy vrou Jane.

    • Agtergrond
    • Waterkwessies
    • Omgewingsbesoedeling
    • Gronddegradasie
    • Sien ook
    • Eksterne Skakels

    Suider-Afrika bestaan uit Angola, Botswana, Eswatini, Lesotho, Malawi, Mosambiek, Namibië, Suid-Afrika, Zambië en Zimbabwe. Sommige omgewingskwessies wat Suider-Afrika raak, is:waterbesoedeling, lugbesoedeling, gronddegradasie, vaste afvalbesoedeling en ontbossing. Die omgewingskade raak nie net die bevolking se gesondheid nie, maar ook die diere e...

    Een van Suider-Afrika se grootste kwessies is die gebrek aan skoon water. Volgens The United Nations Convention on Climate Change on South Africa in 2000, is die water rondom Afrika oneweredig versprei, wat beteken dat 60% van die water in slegs 20% van die land geleë is. Minder as 10% van Suider-Afrika se oppervlakwater is toeganklik en as gevolg ...

    Lugbesoedeling

    Dele van Suider-Afrika ervaar swak omgewings- en binnenshuise luggehalte. In hierdie ontwikkelende streek word laegraadse brandstof gebruik om aan hoë eise vir voedsel en energie te voldoen. Gedurende die winter word besoedelingstowwe in die lug vasgevang as gevolg van die hoë druk, en kan nie weg beweeg of verdwyn nie. In die somer, as gevolg van die lae druk, word besoedelingstowwe deur onstabiele sirkulasie verdryf. Baie vroue kook ook binnenshuis met fossielbrandstowwe, wat gesondheidspro...

    Afval

    Met die toename in bevolking, en 'n toename in mense wat na stedelikte gebiede trek, neem die aantal vaste afval wat geproduseer word, toe. Suid-Afrika se Departement van Omgewingsake en Toerisme skat dat meer as die helfte van die bevolking van Suid-Afrika nie "voldoende" vaste afvaldienste het nie,in plaas daarvan word afval dikwels gestort, begrawe of verbrand.

    Met die afname in water en die hoë eise vir landbou, word Suider-Afrika se grond minder vrugbaar. Klimaatsverandering veroorsaak ook 'n toename in waterverdamping uit die grond, wat dit baie moeilik maak om te produseer in Suider-Afrika. Afrika self is geleë in 'n gebied waar klimaatonvoorspelbaar is, wat hulle kwesbaar maak vir klimaatsverandering...

  5. Groepsgebiedewet was die titel van drie wette van die Parlement van Suid-Afrika wat uitgevaardig is onder die land se apartheidsregering. Die wet het rassegroepe in stadsgebiede in verskillende woon- en sakegedeeltes ingedeel volgens 'n stelsel van stedelike apartheid. 'n Uitwerking van die wet was dat mense van kleur uitgesluit is van die bes ...

  6. Klimaatsverandering beïnvloed die landbousektor in Suid-Afrika. Klimaatsverandering in Suid-Afrika verwys na onder andere verhoogde temperature en reënvalveranderlikheid. Bewyse toon tans dat uiterste weergebeurtenisse meer prominent word as gevolg van klimaatsverandering. [1] Dit is 'n kritieke bekommernis vir Suid-Afrikaners aangesien ...