雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. Biografie. François Bloemhof is op 15 September 1962 in die Paarl, Wes-Kaap, Suid-Afrika gebore. In graad 9 het sy Engels-onderwyseres hom 97% vir die kortverhaal Murder by the Number gegee en hy beskou dit as die begin van sy skryfloopbaan.

  2. af.wikipedia.org › wiki › KamphoerKamphoer - Wikipedia

    Kamphoer (2014) deur Francois Smith vertel die verhaal van Susan Nell, wat gedurende die Anglo-Boereoorlog (1899–1902) in die Winburg -konsentrasiekamp verkrag en vir die dood agtergelaat is. Nell en haar ouers was bywoners op ’n plaas voordat haar pa vroeg gedurende die oorlog vermoor is en sy en haar ma-hulle in die ...

  3. af.wikipedia.org › wiki › UniegebouUniegebou - Wikipedia

    Die Uniegebou (Engels: Union Buildings) is geleë op Meintjieskop, die hoogste punt in Pretoria, in die noorde van die voorstad Arcadia. Sedert sy voltooiing dien dit as die amptelike setel van die Suid-Afrikaanse regering.

    • Rolverdeling
    • Produksie
    • Ontvangs
    Jarrid Geduld
    Jill Levenberg
    Elton Landrew
    Clint Brink
    Ilse Klink

    Regisseur van die film, Daryne Joshua, het gesê dat hy nie die projek wou aanvaar nie, weens die sensitiwiteit van die verhaal. Maar na 'n persoonlike ontmoeting met Ellen Pakkies (die regte persoon op wie die titelkarakter gebaseer is), het hy besluit om voort te gaan met die projek.

    Kritiese ontvangs

    In sy resensie het Peter Feldman vir The Citizen die hoofkarakters, sowel as die draaiboek en produksie, geprys. Dit word beskryf as een van die beste films in Suid-Afrika in die afgelope tyd, en het 'n algehele gradering van 4/5 behaal. Net so het DRM.am dit 'n vierster-gradering gegee, met groot lof vir die onderliggende boodskap in die film. Hulle stel dat die film "... 'n voortdurende herinnering is aan hoe maklik iemand is om te oordeel sonder om die redes vir die feite te ken." Giles Gr...

    Toekennings

    Die film is vertoon tydens die internasionale filmfees in Rotterdam, sowel as die Seattle International Film Festival.Dit het drie pryse gewen, waaronder die kategorie vir beste aktrise, beste akteur en beste draaiboekskrywer op kykNETse Silwerskerm Fees.

  4. af.wikipedia.org › wiki › Nina_HartleyNina Hartley - Wikipedia

    Nina Hartley (gebore op 11 Maart 1959) is 'n Amerikaanse pornoster, aktrise, regisseuse, en filmvervaardiger. Sy is van Joodse afkoms en is bekend vir haar rolle in die rolprente Ten Little Maidens (1985), Sensual Escape (1991), en Boogie Nights (1997).

  5. Die Agterhuis (Nederlands: Het Achterhuis) is 'n versameling dagboekbriewe deur Anne Frank (1929-1945) wat vir die eerste keer gepubliseer is op 25 Junie 1947.

  6. Jacoba Margaritha Gilfillan (gebore Eksteen op 29 April 1941 in Ermelo, Suid-Afrika) is ’n bekroonde Afrikaanse skrywer van kortverhale en was ’n lektrise in Afrikaans aan die Universiteit van Durban-Westville. Tans woon sy in Stellenbosch.