雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. Seksuele identiteit is hoe ’n persoon aan homself dink in terme van tot wie hy seksueel of romaties aangetrokke voel. [1] Dit kan ook verwys na ’n seksuele-oriëntasie-identiteit, dus wanneer ’n persoon met ’n seksuele oriëntasie identifiseer of kies om nie met ’n seksuele oriëntasie te identifiseer nie. [2]

  2. Menslike seksuele gedrag of menslike seksuele aktiwiteit is die manier waarop mense hulle seksualiteit ervaar en uitdruk.

  3. Die meeste definisies oor seksuele oriëntasie sluit ’n sielkundige komponent in (soos op wie ’n persoon se erotiese begeertes gemik is) asook ’n gedragskomponent (wat fokus op die geslag van die persoon se seksmaats). Sommige mense verkies om eenvoudig ’n individu se eie definisie of identiteit te volg.

  4. Seksuele stimulasie of seksuele prikkeling is enige prikkeling (insluitende liggaamlike kontak) wat lei tot seksuele opwekking, of dit verhoog en handhaaf, en tot ’n orgasme kan lei. Hoewel seksuele opwekking kan plaasvind sonder fisieke stimulasie, verg ’n orgasme gewoonlik seksuele stimulasie. Die term dui dikwels op die stimulasie van ...

  5. af.wikipedia.org › wiki › SeksualiteitSeksualiteit - Wikipedia

    Fisieke en emosionele aspekte van seksualiteit sluit in verbintenisse tussen individue wat uitgedruk word deur gevoelens van liefde, vertroue en sorg. Seksualiteit beïnvloed ook en word beïnvloed deur kulturele, politieke, regs -, filosofiese morele, etiese en godsdienstige aspekte van die lewe. [3] [4]

  6. af.wikipedia.org › wiki › SeksismeSeksisme - Wikipedia

    Seksisme is vooroordeel of diskriminasie wat op 'n persoon se geslag of gender gebaseer is. Seksisme kan enigeen beïnvloed, maar dit raak veral vroue en meisies. [1] Dit is aan stereotipes en geslagsrolle gekoppel [2] [3] en berus op die oortuiging dat een geslag intrinsiek beter as die ander is. [4]

  7. af.wikipedia.org › wiki › BDSMBDSM - Wikipedia

    Mense wat seksuele beheer oor hul seksmaats uitoefen, word dominants of tops genoem en dié wat ’n passiewe rol vervul, is submissives of bottoms. Deelnemers se rolle word ook dikwels in geskrewe teks afgekort as Dom (’n man) of Domme (’n vrou), met ’n hoofletter; die submissives word subs genoem.