雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. af.wikipedia.org › wiki › MTNMTN - Wikipedia

    Slagspreuk. Everywhere you go. Webwerf. mtn.com. MTN is 'n multinasionale mobiele telekommunikasiefirma wat in Suid-Afrika gebaseer is en in 21 lande besigheid bedryf, hoofsaaklik in Afrika en die Midde-Ooste. [1] MTN se voorsitter is Mcebisi Jonas en die hoof- uitvoerende beampte is Charles Molapisi.

  2. af.wikipedia.org › wiki › Oscar_WildeOscar Wilde - Wikipedia

    Biografie. Geboorte en vroeë lewe. Wilde is gebore op 16 Oktober 1854, binne 'n Protestante Anglo-Ierse familie, in 21 Westland Row, Dublin. Sy ouers was Sir William Wilde en sy vrou Jane.

    • Biografie
    • Toekennings
    • Publikasies
    • Radiodramas
    • Kortverhale
    • Gedigte
    • Afrikaanse Publikasies Oor Viljoen Se Werke

    Fanie Viljoen matrikuleer in 1987 aan die Hoërskool Goudveld in Welkom. Hy studeer grafiese ontwerp aan die Tegniese Kollege Welkom (1993–1995) en behaal in 2002 'n BA-graad in sosiale wetenskappe aan Unisa. Hy werk vanaf 1990 tot 2006 as opleidingskonsultant by Sanlam, en is vanaf 2006 'n voltydse skrywer en kunstenaar. Hy woon tans in Bloemfontei...

    1999 – Finalis in De Kat en Human & Rousseau se kort-kortverhaalkompetisie. Die verhaal Weersiens verskyn in die bundel Vonkfiksie.
    2000 – Die Losprys. Tweede plek in die RSG/Sanlamradiodramaskryfkompetisie vir beginners.
    2002 – Agter geslote deure. Tweede plek in die RSG/Sanlam radiodramaskryfkompetisie vir ervare skrywers.
    2005 – BreinBliksem. Goue Sanlam-prys vir jeuglektuur.
    Afkop Hoender(2016) LAPA Uitgewers
    Monster-rugby(2016) LAPA Uitgewers
    Betower – die drama (2015) LAPA Uitgewers (Ook gepubliseer in die bundel In die Kollig, saamgestel deur Lizz Meiring)
    Die geheime bestanddeel in Petra Pienk se piesangbrood(heruitgawe) (2015) LAPA Uitgewers
    Die Losprys (RSG, Maart 2001) Gepubliseer in die bundel Droomskip en ander radiodramasdeur Nasou Via Afrika
    Oupa Rooijan kry ’n girlfriend(RSG, Mei 2002)
    Agter geslote deure(RSG, April 2003)
    Die Handtekeningjagter(RSG, 2006)

    Verskyn in die volgende bundels: 1. Skreeu 2. Sweef 3. Ink 4. In ’n neutedop 5. Van spoke gepraat 6. Skrik op die lyf 7. Spoorvat 8. VonkFiksie 9. Donker Plekke 10. Grensoorlogstories

    Verskyn in die volgende bundels: 1. Toulopers 2. Nuwe stemme 5 3. Vonk@verse 1 & 2 4. Honderd dichters 8

    Anker, Johan. 2011. Fanie Viljoen se Onderwêreld as voorbeeld van die gesag- en magstryd in die jeugroman. LitNet Akademies Geesteswetenskappe8(3), 1-20.
    Greyling, S.F. 2012. Die skrywer en nuwe publikasiekontekste: Interaktiwiteit en wisselwerking in aanlyngemeenskappe – Fanie Viljoen se Pynstiller as gevallestudie, LitNet Akademies Geesteswetenska...
    Greyling, S.F. 2012. Kreatiewe remediasie van Pynstiller deur Fanie Viljoen: Van kortverhaal na grafiese verhaal. Literator33(1), 1-11.
    Senekal, B.A. 2009. Vervreemding in Fanie Viljoen se BreinBliksem (2005), Stilet21(1), 101-118.
  3. Die Kaapse Maleiers (Maleis: Melayu Cape) is 'n gemeenskap of etniese groepering van Oosterlinge in Suid-Afrika. Meeste van hulle is van Maleisië afkomstig. Hulle woon hoofsaaklik in en om Kaapstad, onder andere in die Bo-Kaap (vroeër die "Maleierbuurt") teen die hange van Seinheuwel.

  4. Joanne Rowling (gebore 31 Julie 1965), is 'n Engelse skrywer wat skryf onder die name J. K. Rowling en Robert Galbraith en is mees bekend vir die Harry Potter fantasiereeks. Die boeke het vele pryse gewen en meer as 500 miljoen kopië verkoop. [1]

  5. Ondersteunde wingerde in Stellenbosch. Klimaatsverandering beïnvloed die landbousektor in Suid-Afrika. Klimaatsverandering in Suid-Afrika verwys na onder andere verhoogde temperature en reënvalveranderlikheid. Bewyse toon tans dat uiterste weergebeurtenisse meer prominent word as gevolg van klimaatsverandering. [1]

  6. af.wikipedia.org › wiki › AdolessensieAdolessensie - Wikipedia

    Adolessensie is ’n oorgangstadium in die menslike fisieke en sielkundige ontwikkeling wat duur van puberteit tot meerderjarigheid. [1] . Vir ’n seun is dit gemiddeld van 14 tot 21 jaar en vir ’n meisie van 12 tot 21 jaar. [2] .

  1. 其他人也搜尋了