雅虎香港 搜尋

  1. 相關搜尋:

搜尋結果

  1. Die Golf van Tonkin grens in die suidooste aan die Suid-Chinese See. Die golf is 500 km lank en 250 km wyd. [1] Die grootste stad aan die Golf van Tonkin is Hai Phong in Viëtnam en Beihai in China. Die belangrikste rivier wat in die Golf van Tonkin uitmond is die Rooirivier.

  2. André Kritzinger) Die grootte van Suid-Afrika se riviere in ag genome, is die Gourits 'n groot rivier. Die opvanggebied is soos 'n groot blaar met afmetings van noord na suid van 250 km en 350 km van wes na oos. Die gebied wat water versamel en deur die Gourits die see bereik, is 45 702 vierkante kilometer groot.

  3. af.wikipedia.org › wiki › WynruitWynruit - Wikipedia

    Wynruit ( Ruta graveolens, (en) rue, common rue of herb-of-grace), is 'n spesie van Ruta wat as 'n ornamentele plant of 'n krui verbou word. Dit word ook gekweek as 'n medisinale plant en tot 'n mindere mate as 'n insekweerder. Dit is inheems aan die Balkan-skiereiland.

  4. af.wikipedia.org › wiki › VoëlvleidamVoëlvleidam - Wikipedia

    Die Voëlvleidam is geleë in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Oorspronklik is die dam gebou deur die natuurlike meer van die Vogelvlei op te dam en is voltooi gedurende 1952. Die Voëlvleidam was toe die eerste groot watervoorsieningskema in die Bergrivier opvanggebied.

  5. Die grondboontjie ( Arachis hypogaea) is 'n spesie in die ertjiefamilie Fabaceae inheems aan Suid-Amerika. Dit is 'n eenjarige kruidagtige plant wat tot tussen 30 en 50 cm hoog groei.

  6. Lodewyk XVI ( 23 Augustus 1754 – 21 Januarie 1793) was die laaste koning van Frankryk voor die val van die monargie tydens die Franse rewolusie. Daar is na hom verwys as Citizen Louis Capet gedurende die vier maande net voor sy teregstelling by wyse van die guillotine.

  7. Die NG gemeente Potchefstroom-Miederpark is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland (voorheen Wes-Transvaal). Die gemeente is gestig in 1982. Die kerkgebou is geleë op die hoek van Aarbei- en Tambotiestraat, Miederpark, Potchefstroom.

  1. 相關搜尋

    洞庭樓