雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. af.wikipedia.org › wiki › WindenergieWindenergie - Wikipedia

    Windenergie is 'n vorm van kinetiese energie in die wind. Die tekort aan brandstof mag in die toekoms nuwe belangstelling wek vir die kommersiële gebruik van seilskepe, maar die ware belang van windenergie lê in die ontwikkeling van stilstaande masjinerie om dit in elektrisiteit om te sit.

  2. af.wikipedia.org › wiki › MTNMTN - Wikipedia

    Slagspreuk. Everywhere you go. Webwerf. mtn.com. MTN is 'n multinasionale mobiele telekommunikasiefirma wat in Suid-Afrika gebaseer is en in 21 lande besigheid bedryf, hoofsaaklik in Afrika en die Midde-Ooste. [1] MTN se voorsitter is Mcebisi Jonas en die hoof- uitvoerende beampte is Charles Molapisi.

  3. af.wikipedia.org › wiki › NagapieNagapie - Wikipedia

    • Kenmerke
    • Habitat en Gewoontes
    • Sien ook

    Die nagapie het kenmerkende groot oë, kaal beweeglike ore en lang agterbene. In die nag weerkaats sy oë rooi in 'n skerp lig. Die mannetjies is effens groter as die wyfies. Sy pels is dunner en minder wollerig as dié van die bosnagaap. Die mannetjie weeg tot 155 gram terwyl die wyfie tot 150 gram weeg.

    Die nagapie hou van die bosveldomgewing en verkies veral mopanie- en doringveld langs riviere en spruite. Hulle is groeplewende nagdiere wat veral vroegaand en die laaste deel van die nag aktief is. Snags wei hulle alleen en bedags slaap hulle in groepe saam in 'n nes. Hulle was gereeld hulle pote met urineen kan ver spring tussen bome as hulle kos...

  4. Hendrik Stephanus (Fanie) Viljoen (gebore 2 Januarie 1970) is 'n bekroonde Afrikaanse skrywer en kunstenaar, en outeur van onder andere Breinbliksem, Pynstiller en Onderwêreld. Biografie. Fanie Viljoen matrikuleer in 1987 aan die Hoërskool Goudveld in Welkom. [1] .

  5. Agtergrond. Suider-Afrika bestaan uit Angola, Botswana, Eswatini, Lesotho, Malawi, Mosambiek, Namibië, Suid-Afrika, Zambië en Zimbabwe. Sommige omgewingskwessies wat Suider-Afrika raak, is: waterbesoedeling, lugbesoedeling, gronddegradasie, vaste afvalbesoedeling en ontbossing.

  6. af.wikipedia.org › wiki › EkotoerismeEkotoerisme - Wikipedia

    Die meeste natuurlike gebiede in Suid-Afrika waar ekotoerisme bedryf word, is binne beskermde of groot wildplaasgebiede geleë. Ekotoerisme vorm deel van die nie-verbruikende benutting van natuurlike gebiede en word dikwels voorgehou as die mees ekonomiese en onderhoubare manier om sulke gebiede te benut.

  7. Die Kaapse Maleiers (Maleis: Melayu Cape) is 'n gemeenskap of etniese groepering van Oosterlinge in Suid-Afrika. Meeste van hulle is van Maleisië afkomstig. Hulle woon hoofsaaklik in en om Kaapstad, onder andere in die Bo-Kaap (vroeër die "Maleierbuurt") teen die hange van Seinheuwel.

  1. 其他人也搜尋了