雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. af.wikipedia.org › wiki › DuwweltjieDuwweltjie - Wikipedia

    Die duwweltjie [1] ( Tribulus terrestris L.) is 'n plantjie wat inheems is aan die hele Suid-Afrika, behalwe Mpumalanga. Op die SANBI-rooilys is dit as veilig (LC) gelys. [2] Dit is ook inheems aan suidelike Europa.

  2. André Kritzinger) Die grootte van Suid-Afrika se riviere in ag genome, is die Gourits 'n groot rivier. Die opvanggebied is soos 'n groot blaar met afmetings van noord na suid van 250 km en 350 km van wes na oos. Die gebied wat water versamel en deur die Gourits die see bereik, is 45 702 vierkante kilometer groot.

  3. af.wikipedia.org › wiki › KangogrotteKangogrotte - Wikipedia

    Kangogrotte - Wikipedia. Die Kangogrotte is in die Swartberg geleë, naby Oudtshoorn in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Dit word beskou as een van Suid-Afrika se grootste natuurwonders, selfs wêreldbekend. Geskiedenis. Die grotte was bekend aan die San.

  4. Donkiestandbeeld. 'n Lewensgroot beeld van 'n donkie wat 'n bakkiespomp aandryf staan op die terrein van die Kalahari Oranje Museum in Upington. Hierdie beeld simboliseer die besondere bydrae wat die twee faktore saam gelewer het in die ekonomiese ontwikkeling van die dorp en die laer Oranjeriviervallei en die hele Groen Kalahari.

  5. Knysnaseeperdjie - Wikipedia. Die Knysnaseeperdjie ( Hippocampus capensis) is 'n visspesie in die familie Syngnathidae. Dit is endemies aan die suidkus van Suid-Afrika en kom net in vier riviermondings en strandmere aan die suidkus voor, naamlik Knysna, Keurboomsrivier, Swartvlei en Klein-Brakrivier.

  6. Krokodilrivier. Krokodilrivier se samevloei met die Komatirivier op die Mosambiekgrens . Koördinate: 25°26′18″S 31°58′35″O  / . 25.43843°S 31.976352°O. / -25.43843; 31.976352. Die Krokodilrivier is 'n groot rivier wat deur Mpumalanga, Suid-Afrika vloei.

  7. af.wikipedia.org › wiki › SpringsSprings - Wikipedia

    Springs is 'n stad aan die Oos-Rand van die Gauteng -provinsie, Suid-Afrika, oos van Johannesburg. Die naam van die stad kom van die groot aantal fonteine ( Engels: springs) in die omgewing. Dit het 'n bevolking van meer as 121 000. Springs het verskeie voorstede onder andere: Petersfield, Strubenvale en Struisbult.

  1. 其他人也搜尋了