雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. Southern Gypsey Queen - Wikipedia. Southern Gypsey Queen is 'n Suid-Afrikaanse rock - en bluesorkes. Dit bestaan uit Gareth Wilson, Tammy Wilson, Gareth Bunge en Jaco Mans. Agtergrond. Die oorspronklike lede van die groep is almal boorlinge van Molteno in die Oos-Kaap. Die broers Gareth en Paul Wilson is deur hulle pa aan rockmusiek bekendgestel.

  2. Carina Diedericks-Hugo is ’n bekroonde Afrikaanse skrywer van jeugverhale. Sy was getroud met die digter Daniel Hugo . Lewe en werk. Carina Diedericks is op 11 Maart 1977 in Johannesburg gebore as die jongste van drie kinders. Sy het twee ouer broers, Christiaan en Gerhard. Sy word groot in Johannesburg, Pretoria en Kaapstad.

  3. af.wikipedia.org › wiki › WatermeisieWatermeisie - Wikipedia

    Die Watermeisie (tradisioneel en in sekere streke ook genoem die "Watermeid") [1] is 'n mitologiese figuur wat leef in die mondelinge kulturele tradisie van sekere inheemse volke van Suider-Afrika . Sy leef in donker en diep rotspoele en is in sekere verhale verantwoordelik vir reën, vloede en droogtes.

  4. af.wikipedia.org › wiki › KimberleyKimberley - Wikipedia

    Kimberley is die hoofstad en grootste stad van die Suid-Afrikaanse provinsie Noord-Kaap met 'n bevolking van sowat 225 000 in 2011 (insluitend townships ). Die plek waar Kimberley sou ontwikkel, het in 1871 wêreldwyd opslae gemaak ná die ontdekking van 'n diamantveld.

  5. af.wikipedia.org › wiki › MummieMummie - Wikipedia

    Mummie. Mummie ( sˁḥ) in hiërogliewe. ’n Mummie is ’n gestorwe mens of dier waarvan die vel en organe bewaar gebly het vanweë óf ’n doelbewuste óf ’n toevallige blootstelling aan chemikalieë, uiterste koue, baie lae humiditeit of ’n gebrek aan lug, in so ’n mate dat die liggaam nie verder sal ontbind wanneer dit uitgehaal en ...

  6. af.wikipedia.org › wiki › BoelieryBoeliery - Wikipedia

    Boeliery. 'n Leerling boelie 'n ander een deur fisieke aanranding by 'n skool in Chili. 'n Boeliery is skade wat iemand anders doelbewus aangedoen word deur 'n boelie, of bullebak. Dit kan gebeur deur die ander persoon te dreig of seer te maak. [1]

  7. Die Kaapse Maleiers ( Maleis: Melayu Cape) is 'n gemeenskap of etniese groepering van Oosterlinge in Suid-Afrika. Meeste van hulle is van Maleisië afkomstig. Hulle woon hoofsaaklik in en om Kaapstad, onder andere in die Bo-Kaap (vroeër die "Maleierbuurt") teen die hange van Seinheuwel.

  1. 其他人也搜尋了