雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. af.wikipedia.org › wiki › Céline_DionCéline Dion - Wikipedia

    Céline Dion (gebore 30 Maart 1968) is 'n Kanadese sangeres. Céline is gebore as die jongste van 14 kinders, in 'n hoogs musikale familie in die klein dorpie Charlemagne, Québec, Kanada. Sy sing al van die ouderdom van vyf, en het gou geleer om lewendige optredes te gee.

  2. Van die beroemde vorige wenners sluit in ABBA (wat Swede verteenwoordig het) en Céline Dion (alhoewel sy Kanadees is, het sy Switserland verteenwoordig). Die sangfees word op televisie in die hele Europa uitgesaai. Sedert 1967 word die fees ook in lande

  3. Kanadese superster Celine Dion het ook haar Taking Chances Tour oor twee aande hier aangebied op 16 en 17 Februarie 2008 met 'n totale bywoning van ongeveer 80 000. Vir die 1999-opvoering van Verdi se opera Aida , is honderde plaaslike "ekstras" ingespan as rugsteun vir internasionale musikante en sangers.

  4. Céline Dion Brian Drummond L K.d. lang M Gavin McInnes N Peter New Die bladsy is laas op 13 Oktober 2020 om 09:29 bygewerk. Die teks is beskikbaar onder die lisensie Creative Commons Erkenning-Insgelyks Deel. Aanvullende voorwaardes kan moontlik ...

    • Lewe en Werk
    • Skryfwerk
    • Eerbewyse en Toekennings
    • Bibliografie
    • Filmografie
    • Bronnelys

    Vroeë lewe en opleiding

    Deon Louis Opperman is op 15 Maart 1962 op Uitenhage gebore. Hy is die middelkind tussen twee susters en sy jonger suster is Esmé. Sy pa Pieter is besturende direkteur van Joko Tee wat eintlik argitek wou wees en sy ma is ’n nooi Coetzee uit die Vrystaat. In 2009 erken hy egter by die Aardklop-kunstefees dat hy aangeneem is en dat sy werklike ma ’n nooi Els van Cradock in die Oos-Kaapwas en sy werklike pa ’n Olivier van Uitenhage, ook in die Oos-Kaap. Hy word groot in Oos-Londen en matrikulee...

    Sukovs en verdere studie

    Vanaf 1985 tot 1986 is hy letterkundige adviseur van Sukovs. Na sy bedanking in 1986 by Sukovs studeer hy in 1987 drama (regie) aan die Universiteit van Kaapstad en behaal in 1988 die B.A. Honneurs Drama-graad met lof. Hy stig in 1989 sy eie produksiemaatskappy, Bold Productions, wat daardie jaar drie stukke opvoer by die Kunstefees op Grahamstad. In 1990 bied Trust Bank hom ’n borgskap vir ’n jaar om hom in staat te stel om voltyds te skryf, die eerste borgskap van sy soort in Suid-Afrika. H...

    Terugkeer na Suid-Afrika

    By sy terugkeer uit Amerika vestig hy hom in Johannesburg, waar hy aktief betrokke is by die toneel as skrywer, akteur en regisseur. Hy begin ook in 1996 om opleiding in die skryfkuns te gee by die ATKV-skryfkursusse. As entrepreneur stig hy in 1994 AFDA, die South African School of Film, Television and Drama in Milpark, Johannesburg waar hy spoedig honderde studente het. Van die studente se werk word vanaf 2000op die grootste kortrolprentfees in die wêreld by Claremont-Ferrand vertoon.

    Afrikaanse Drama

    Vir die verhoog skryf hy meer as vyftig dramas wat opgevoer word, terwyl hy ook vir die televisie produseer. Sy eerste drama, Môre is ’n lang dag, beskryf die konflik tussen vyf jong manne op militêre diens aan die grens en maak indruk met lewendige dialoog en die wyse waarop die tema universele waarhede uitbeeld. Die stuk speel af op ’n Sondagaand in ’n Weermagtent tydens die grensoorlog op die Angolese grens. Die skynbaar onbenullige aktiwiteite en doellose gepraat van die karakters geskied...

    Musiekteater

    Hy durf ook musiekteater as genre aan. Vereis sy eerste musiekspel met teks en lirieke wat in 2001 by die KKNK debuteer. Die agtergrond vir die spel is die gloriedae van Oudtshoorn se volstruisbedryf. Die liedjies dra die vernaamste verhaallyn, terwyl die dialoog die koppeling tussen liedjies bewerkstellig. Die verhaal ondersoek verbode liefde oor die kleurgrens heen, groot rykdom tydens die volstruisveer bulmark en die dramatiese insinking toe ryk mense oornag brandarm geword het. Musiek vir...

    Televisie

    Vir televisie skryf hy die reekse Thysnywerheid, Kruispad, Hartland en Bloedbroers. Thysnywerheid is ’n sitkom oor die Thyssen-gesin van Meiringskloof. Thys bou ’n winkel vir sy vrou Marina, sodat sy ’n tuisnywerheidkan oopmaak. Hierdie reeks is ’n kommersiële mislukking en word gestaak voor die einde van die program. Die televisiereeks van dertien episodes, Kruispad, word in 2008 op KykNet uitgesaai. Dit handel oor die oorlewingstryd van twee Afrikaanse gesinne sedert 1994. Die een gesin is...

    Toekennings

    1. In 1987 ontvang hy die Eugène Maraisprys vir sy boek, Môre is ’n lang dag. 2. Hy ontvang in 2006 die Hertzogprys vir sy hele oeuvre.

    Eerbewyse

    Standard Bank wys hom in 1992 aan as hulle Jong Kunstenaar vir Drama en in dieselfde jaar wen hy ’n beurs van R25 000 van die Stigting vir Skeppende Kunste. In 2015 word hy by die Innibosfees vereer vir sy bydrae tot die Afrikaanse taal en die teaterbedryf.

    Boeke geskryf: 1. Môre is ’n lang dag; en, Die teken; Tafelberg Uitgewers, 1986 en 1988, ISBN 0-624-02404-0 2. Stille nag, Tafelberg, 1990, ISBN 0-624-02924-7 3. Donkerland, Tafelberg, 1996, ISBN 0-624-03504-2 4. Vyfmylpaal (Boesman, my seun; Magspel; Donkerland; Stille nag; Môre is ’n lang dag), Protea Boekhuis, 2005, ISBN 1-86919-084-X Kaburu, Pr...

    As skrywer

    1. Platteland, 2011 2. Getroud met Rugby: Die Onvertelde Storie, 2011 3. Getroud met rugby (TV-reeks), 2009 4. Kruispad (TV-reeks), 2008

    As vervaardiger

    1. Getroud met rugby (TV-reeks), 2009 2. Soldiers of the Rock (uitvoerende vervaardiger), 2003

    As akteur

    1. The Fourth Reich, 1990 as Van Rensburg

    Boeke

    1. Brink, André P. “Aspekte van die nuwe drama” Academica Pretoria en Kaapstad Tweede hersiene uitgawe 1986 2. Kannemeyer, J.C. “Die Afrikaanse literatuur 1652-2004” Human & Rousseau Kaapstad en PretoriaEerste uitgawe 2005 3. Luwes, Nico en Van Jaarsveld, Anthea “Deon Opperman (1962-)” in Van Coller, H.P. (red.) “Perspektief en Profiel Deel 3” Van Schaik-Uitgewers Pretoria Eerste uitgawe 2006 4. Van Coller, H.P. (red.) “Perspektief en Profiel Deel I” J.L. van Schaik-Uitgewers Pretoria Eerste...

    Tydskrifte en koerante

    1. Anoniem “Dramaprys vir Opperman” “Die Burger” 4 Februarie 1992 2. Anoniem “Opperman se ‘Donkerland’ opgevoer” “Die Burger” 8 November 1995 3. Anoniem “Backstage flip” “The Star” 7 Februarie 2005 4. Anoniem “In dié reeks word die man, nie die bal gespeel” “Rapport” Leef in Gauteng” 29 Maart 2009 5. Anoniem “ATKV ver(v)eer Beeld-man vir rubriek” “Beeld” 25 April 2009 6. Anoniem “Opperman se ‘Aantrekkingskrag’ word op RSG uitgesaai” “Beeld” 18 Junie 2015 7. Beeton, Marisa “Dramaturg… en met s...

    Internet

    1. Basson, Adriaan. Mail & Guardian: http://mg.co.za/article/2008-09-25-unspectacular-spectacle 2. Beeld: http://152.111.1.88/argief/berigte/beeld/1992/02/4/1/29.html 3. Beyers, Yvonne Beeld: http://152.111.1.88/argief/berigte/beeld/2003/09/27/B5/09/02.html 4. Blaauw, Danél Volksblad: http://152.111.11.6/argief/berigte/volksblad/2006/06/26/VB/7/dbopperman.html[dooie skakel] 5. Die Burger: http://152.111.1.87/argief/berigte/dieburger/2009/04/10/BY/I/OpDieKassie-028.html[dooie skakel] 6. Burger...

  5. Die Derde Kabinet van Cyril Ramaphosa is kort na die verkiesing van Ramaphosa tot 'n tweede volle termyn as President van Suid-Afrika na die algemene verkiesing van 2024 saamgestel.

  6. af.wikipedia.org › wiki › 30_Maart30 Maart - Wikipedia

    1968 – Céline Dion, Kanadese sangeres. 1970 – Leleti Khumalo, Suid-Afrikaanse aktrise. Sterftes 1842 – Elisabeth Vigee-Lebrun, Franse skilder (* 1755). 1879 – Thomas Couture, Franse skilder en leraar (* 1815). 1912 – Karl May, Duitse outeur (* 1842). 1986

  1. 其他人也搜尋了