雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. Algemene verkiesings is op 29 Mei 2024 in Suid-Afrika gehou om 'n nuwe Nasionale Vergadering sowel as die provinsiale wetgewer in elke provinsie te verkies. Dit was die sewende algemene verkiesing wat onder die voorwaardes van algemene volwasse stemreg

  2. Hierdie is 'n lys van Joodse feeste en herdenkings volgens die Joodse kalender. Joodse feeste staan bekend as Jamim Towim (Hebreeuse meervoud: ימים טובים, letterlik: "Goeie dae") of Jom Tow (eenvoud: יום טוב, letterlik: "Goeie dag").

  3. Op 14 Junie 2024 het die ANC, DA, IVP en PA ooreengekom om 'n nasionale eenheidsregering te vorm, met Cyril Ramaphosa wat deur die 28ste Parlement van Suid-Afrika as president van Suid-Afrika herkies is.

  4. af.wikipedia.org › wiki › SonstilstandSonstilstand - Wikipedia

    • Hoe Dit Werk
    • Somer- en Wintersonstilstand
    • Feeste
    • Eksterne Skakels

    Namate die Son skynbaar in die rigting van die Kreefskeerkring beweeg, word die dae in die Suidelike Halfrond korter en in die Noordelike Halfrondlanger. Wanneer die Son na die Steenbokskeerkring beweeg, werk dit andersom. Die sonstilstand is die oomblik wanneer die Son presies bo die spesifieke keerkring is. Die middelpunt van dié twee punte word ...

    Twee sonstilstande vind per jaar plaas: die somer- en die wintersonstilstand. In die Suidelike Halfrond vind dit onderskeidelik in Desember en Junie plaas, en in die Noordelike Halfrond andersom. Die sonstilstande vind oral op Aarde op dieselfde oomblik plaas. Die tyd word in UTCaangedui. 1. Die Junie-sonstilstand vind meestal plaas op 21 Junie, ma...

    Die sonstilstande en nagewenings word met die seisoene verbind en is tradisioneel in veral die Noordelike Halfrond gevier. Die somerstilstand (midsomer) is daar gewoonlik op 24 Junie gevier (wanneer dit in die Suidelike Halfrond midwinter is) en die wintersonstilstand (midwinter) op 25 Desember. Op dié dag begin die dae in die Noordelike Halfrond w...

    Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Sonstilstand.
    Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
  5. John Henry Steenhuisen (gebore 25 Maart 1976) is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat tans sedert Julie 2024 as Minister van Landbou dien. Hy het gedien as die twintigste leier van die Opposisie van Oktober 2019 tot Junie 2024 (tot sy toetrede tot die regering van nasionale eenheid na die 2024 Suid-Afrikaanse algemene verkiesing).

  6. Geskatte MIV-besmetting in Afrika in 2007 toon 'n hoë besmettingkoers in Suid-Afrika. MIV-aktiviste. Jaarlikse nuwe infeksies en beswykings aan MIV/vigs in Suid-Afrika. MIV/vigs in Suid-Afrika is ’n onrusbarende gesondheidskwessie, omrede daar aangevoer word dat meer mense met vigs in Suid-Afrika besmet is as enige ander land ter wêreld.

  7. af.wikipedia.org › wiki › 24_Junie24 Junie - Wikipedia

    24 Junie. 24 Junie is die 175ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (176ste in skrikkeljare). Daar volg nog 190 dae in die res van die jaar.

  1. 其他人也搜尋了