雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. af.wikipedia.org › wiki › KookhuisKookhuis - Wikipedia

    Kookhuis (ook bekend as Cookhouse in Engels) is ’n klein dorp in die Oos-Kaapprovinsie, Suid-Afrika. Die N10 nasionale pad loop deur Kookhuis en die naaste groot dorp is Somerset-Oos. Dit is ’n belangrike spoorwegaansluiting; die hooftrajek tussen Johannesburg en Gqeberha loop deur Kookhuis.

  2. Die Konstitusionele Hof bestaan uit elf regters. Hierdie regters word deur die President van Suid-Afrika aangestel uit 'n lys wat deur die Regterlike Dienskommissie opgestel word. Die regters van die hof dien vir 'n termyn van twaalf jaar, wat deur die parlement verleng kan word.

    • Agtergrond
    • Waterkwessies
    • Omgewingsbesoedeling
    • Gronddegradasie
    • Sien ook
    • Eksterne Skakels

    Suider-Afrika bestaan uit Angola, Botswana, Eswatini, Lesotho, Malawi, Mosambiek, Namibië, Suid-Afrika, Zambië en Zimbabwe. Sommige omgewingskwessies wat Suider-Afrika raak, is:waterbesoedeling, lugbesoedeling, gronddegradasie, vaste afvalbesoedeling en ontbossing. Die omgewingskade raak nie net die bevolking se gesondheid nie, maar ook die diere e...

    Een van Suider-Afrika se grootste kwessies is die gebrek aan skoon water. Volgens The United Nations Convention on Climate Change on South Africa in 2000, is die water rondom Afrika oneweredig versprei, wat beteken dat 60% van die water in slegs 20% van die land geleë is. Minder as 10% van Suider-Afrika se oppervlakwater is toeganklik en as gevolg ...

    Lugbesoedeling

    Dele van Suider-Afrika ervaar swak omgewings- en binnenshuise luggehalte. In hierdie ontwikkelende streek word laegraadse brandstof gebruik om aan hoë eise vir voedsel en energie te voldoen. Gedurende die winter word besoedelingstowwe in die lug vasgevang as gevolg van die hoë druk, en kan nie weg beweeg of verdwyn nie. In die somer, as gevolg van die lae druk, word besoedelingstowwe deur onstabiele sirkulasie verdryf. Baie vroue kook ook binnenshuis met fossielbrandstowwe, wat gesondheidspro...

    Afval

    Met die toename in bevolking, en 'n toename in mense wat na stedelikte gebiede trek, neem die aantal vaste afval wat geproduseer word, toe. Suid-Afrika se Departement van Omgewingsake en Toerisme skat dat meer as die helfte van die bevolking van Suid-Afrika nie "voldoende" vaste afvaldienste het nie,in plaas daarvan word afval dikwels gestort, begrawe of verbrand.

    Met die afname in water en die hoë eise vir landbou, word Suider-Afrika se grond minder vrugbaar. Klimaatsverandering veroorsaak ook 'n toename in waterverdamping uit die grond, wat dit baie moeilik maak om te produseer in Suider-Afrika. Afrika self is geleë in 'n gebied waar klimaatonvoorspelbaar is, wat hulle kwesbaar maak vir klimaatsverandering...

  3. Die Kaapse Maleiers ( Maleis: Melayu Cape) is 'n gemeenskap of etniese groepering van Oosterlinge in Suid-Afrika. Meeste van hulle is van Maleisië afkomstig. Hulle woon hoofsaaklik in en om Kaapstad, onder andere in die Bo-Kaap (vroeër die "Maleierbuurt") teen die hange van Seinheuwel.

  4. Breinbliksem, Pynstiller en Onderwêreld. Hendrik Stephanus (Fanie) Viljoen (gebore 2 Januarie 1970) is 'n bekroonde Afrikaanse skrywer en kunstenaar, en outeur van onder andere Breinbliksem, Pynstiller en Onderwêreld .

  5. 'n Organisasie sonder winsoogmerk (afgekort OSW, ook organisasie sonder winsbejag of -motief, of Artikel 21-maatskappy indien hulle ingevolge die Suid-Afrikaanse Maatskappywet geÍnkorporeer is) is 'n organisasie wat nie die wins daarvan onder aandeelhouers of eienaars verdeel nie, maar dit aanwend ter bereiking van die doel van die organisasie.

  6. Laerskool Lochnerhof is 'n Afrikaanse laerskool in die Lochnerhof -wyk van Strand in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Dit is in 1956 as gevolg van 'n tekort aan kapasiteit by Laerskool Hendrik Louw gestig. Die eerste hoof was Karl Kielblock . Naam. Die naam "Lochnerhof" verwys na die Lochnerhof-wyk waarin die skool geleë is.

  1. 其他人也搜尋了