雅虎香港 搜尋

  1. 攜程集團 9961 相關

    廣告
  2. 上個月有 超過 10 萬 名用戶曾瀏覽 hk.trip.com

    預訂機票、酒店節省達50%*,安全、快捷、方便,立即計劃您下一次旅程! 超過120萬間酒店及連接5,000多個城市的航班任您揀

搜尋結果

  1. af.wikipedia.org › wiki › ChroomChroom - Wikipedia

    Chroom is 'n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Cr en atoomgetal van 24. Kenmerkende eienskappe. Chroom is 'n staalgrys, harde, blink metaal wat 'n hoë glans verkry met polering, smelt met moeite en vlek met tyd.

  2. af.wikipedia.org › wiki › NagapieNagapie - Wikipedia

    Die nagapie (Galago moholi) is een van drie spesies en die kleinste van die nagape. Die soogdier kom in die noordelike dele van Suid-Afrika, Botswana, Namibië en die hele Zimbabwe voor. Kenmerke. Die nagapie het kenmerkende groot oë, kaal beweeglike ore en lang agterbene. In die nag weerkaats sy oë rooi in 'n skerp lig.

  3. Die verkleurmannetjie of trapsuutjie (Chamaeleonidae) is 'n familie van die skubreptiele. Die meeste verkleurmannetjies kan hul vel se kleur vir kamoeflering verander, of om hul gemoedstoestand aan ander verkleurmannetjies aan te dui. Die grootste spesies word tot 70 sentimeter lank.

  4. Bestaansboerdery is steeds aan die orde van die dag in groot dele van Afrika, [1] en dele van Asië en Latyns-Amerika. Dié soort boerdery het teen die begin van die Eerste Wêreldoorlog grootliks in Europa, en in Noord-Amerika, met die koms van die deelboere en huurder-boerdery in die 1930s en 1940's verdwyn. [2]

  5. Geraasbesoedeling, ook bekend as omgewingsgeraas of klankbesoedeling, is wanneer geraas 'n skadelike impak op mense of diere het. Die wêreldwye bron van buitelug-geraas word hoofsaaklik veroorsaak deur masjiene en vervoer (veral vliegtuie). [1][2] Swak stadsbeplanning kan tot verhoogde geraasbesoedeling lei.

  6. Die Kaapse Maleiers (Maleis: Melayu Cape) is 'n gemeenskap of etniese groepering van Oosterlinge in Suid-Afrika. Meeste van hulle is van Maleisië afkomstig. Hulle woon hoofsaaklik in en om Kaapstad, onder andere in die Bo-Kaap (vroeër die "Maleierbuurt") teen die hange van Seinheuwel.

  7. Agtergrond. Suider-Afrika bestaan uit Angola, Botswana, Eswatini, Lesotho, Malawi, Mosambiek, Namibië, Suid-Afrika, Zambië en Zimbabwe. Sommige omgewingskwessies wat Suider-Afrika raak, is: waterbesoedeling, lugbesoedeling, gronddegradasie, vaste afvalbesoedeling en ontbossing.