雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. 香港國際機場 福岡 - 機票搜尋

    Powered by

  2. af.wikipedia.org › wiki › JapanJapan - Wikipedia

    Japan (Japannees: 日本, Nippon, [ɲip poɴ], luister (hulp·inligting), of Nihon, [ɲihoɴ], luister (hulp·inligting); amptelik: 日本国, Nippon-koku of Nihon-koku, luister (hulp·inligting), letterlik: "Staat Japan") is 'n eilandstaat in Oos-Asië.Dit is geleë tussen die Stille Oseaan en die See van Japan, oos van die Koreaanse Skiereiland, China en Rusland, en strek van die See van ...

  3. Hosea Kutako Internasionale Lughawe (IATA: WDH, ICAO: FYWH) is die internasionale lughawe wat die Namibiese hoofstad Windhoek bedien. Dit is 45 km (28 myl) oos van die stad geleë en is Namibië se primêre lughawe met internasionale status. In 2018 het die lughawe 1 557 279 passasiers hanteer nadat dit in 2009 slegs 681 000 beloop het. [1] .

  4. af.wikipedia.org › wiki › BoksburgBoksburg - Wikipedia

    Boksburg is 'n stad aan die Oos-Rand van Gauteng, Suid-Afrika. Dit is in 1887 uitgelê om die omliggende goudmyne te bedien, en is die tweede oudste stad aan die Witwatersrand. Dit is genoem na die staatsekretaris van die Zuid-Afrikaansche Republiek, Willem Bok.

  5. af.wikipedia.org › wiki › LangebaanLangebaan - Wikipedia

    Langebaan is een van die snelgroeiendste kusdorpe in Suid-Afrika, sowat 120 km noord van Kaapstad en sowat 15 km suidoos van Saldanha aan die Langebaan-strandmeer in die munisipale gebied Saldanhabaai geleë. Die dorp is in die landdrosdistrik Hopefield geleë. Vanaf vroeg 2007 sit die hof elke Dinsdag ook op Langebaan in die veeldoelige ...

  6. af.wikipedia.org › wiki › FosterbendeFosterbende - Wikipedia

    Die Fosterbende was ’n groep misdadigers wat tussen 1912 en 1914 ’n reeks geslaagde rooftogte in Suid-Afrika uitgevoer het. Die vier bendelede is op 18 September 1914 in 'n grot in Kensington, Johannesburg, om die lewe gebring nadat hulle ’n skrikbewind aan die Witwatersrand gevoer het. Genl. Koos de la Rey het omgekom in die polisie se ...

  7. af.wikipedia.org › wiki › HopetownHopetown - Wikipedia

    Die kerkgebou van die NG gemeente Hopetown. Dié skets is omstreeks 1917 gemaak. Hopetown is 'n Noord-Kaapse dorp 133 km noordoos van Britstown en 134 km suidwes van Kimberley aan die N12 nasionale pad geleë. Die dorp is 'n sentrum van skaap -, bees - en vrugteboerdery danksy besproeiing uit die nabygeleë damme.

  8. af.wikipedia.org › wiki › MoskeeMoskee - Wikipedia

    Die moskee beskik oor ’n mihrab (gebedsnis) wat in Mekka se rigting wys. Daar word onderskei tussen eenvoudige moskees, wat deur persone geskenk is, en Vrydagsmoskees, wat deur die staat onderhou word en waar die weeklikse Vrydaggebid plaasvind.

  1. 其他人也搜尋了