雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. Spesie: V. macroura. Binomiale naam. Vidua macroura. ( Pallas, 1764) Wyfie in San Diego se dieretuin. Mannetjie in sy broeivere. Die Koningrooibekkie ( Vidua macroura) is 'n standvoël wat voorkom in feitlik die hele Suid-Afrika en Zimbabwe en noordoos Botswana. In Engels staan die voël bekend as die Pin-tailed Whydah .

  2. Die witkruisarend(Aquila verreauxii) is 'n groot donkerswart roofvoëlmet 'n kenmerkende wit V-vorm op die rug, en wit kruisvere. Dit is die 6de grootste arendspesie ter wêreld. Vergeleke met hul eweknieë het hulle besonder groot pote en lang kloue.

  3. Miems de Bruyn ( 6 Mei 1922 - 14 April 2010) was 'n bekende Afrikaanse aktrise, radiopersoonlikheid en stemkunstenaar. Sy het bekendheid verwerf met haar rol as Tant Kriekie in Nommer Asseblief!, een van die eerste Afrikaanse sitkoms, wat in die 1970's uitgesaai is. Sy was ook in 7de Laan te sien waar sy die rol van Tannie Ans Rademan gespeel het.

  4. Die Baltiese tale word in twee hoofgroepe verdeel: die Wes-Baltiese tale met Oudpruisies, Jatwingies, Galindies, Dniëpr-Balties en Sudowies. Taalkundiges verskil nog oor die klassifisering van Koers; volgens 'n omstrede hipotese was dit oorspronklik 'n Wes-Baltiese taal wat onder sterk invloed van Oos-Baltiese tale gekom het en uiteindelik ...

  5. af.wikipedia.org › wiki › EenbeentjieEenbeentjie - Wikipedia

    Eenbeentjie. Kleuters speel eenbeentjie. Eenbeentjie (Engels: Hopscotch) is 'n speletjie wat deur kinders gespeel word. Die spel is veral gewild op speelgronde en kan alleen of deur 'n groep kinders gespeel word. Tydens die spel word 'n voorwerp op 'n genommerde patroon gegooi en deur die patroon gehop om dit weer op te tel.

  6. Die Langebaan-strandmeer is deel van die Weskus Nasionale Park. Dit is in 1988 tot 'n Ramsar-vleiland verklaar. Die groot vlak lagune van ongeveer 6000 ha lê by 33° 6′ suid en 18° oos en omvat verskeie eilande, sandbanke en rietbeddings. 'n Groot aantal visspesies gebruik dit as broeiplek.

  7. Grootbekbaars. 'n Grootbekbaars wat in Minnesota gevang is. Die grootbekbaars ( Micropterus salmoides) is 'n varswatervis wat in Suider-Afrika voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Largemouth bass en in Afrikaans ook as swartbaars of grootbekswartbaars. Hierdie vis is in 1928 vanaf Noord-Amerika na Suid-Afrika ingevoer.