雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. Norman Simons, soms ook bekend as Avzal, is ’n Suid-Afrikaanse reeksmoordenaar en verkragter wat in 1995 aan een moord en ontvoering skuldig bevind is: dié van die 10-jarige Elroy van Rooy van die Strand, Wes-Kaap. Hy is tot 35 jaar tronkstraf gevonnis (25 jaar vir moord en 10 jaar vir ontvoering). [1] . Hy is ook bekend as die Stasiemoordenaar .

  2. Thomas Stanley Holland (gebore 1 Junie 1996) [1] is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rol as Spider-Man in die Marvel rolprente, hy het die rol al in vyf rolprente gespeel: Captain America: Civil War (2016), Spider-Man: Homecoming (2017), Avengers: Infinity War (2018), en in Avengers: Endgame en Spider-Man: Far From Home (altwee ...

  3. Leidende aanwyser. 'n Leidende aanwyser is 'n ekonomiese veranderlike waarvan die draaipunte die ekonomie se draaipunte voorafgaan. Indien die aandelebeurs as 'n leidende aanwyser van ekonomiese aktiwiteit gesien word, sal die aandelebeurs gewoonlik 'n boonste draaipunt (of piek) bereik voordat ekonomiese groei 'n piek bereik (dieselfde ...

  4. af.wikipedia.org › wiki › Leon_le_RouxLeon le Roux - Wikipedia

    Internet-rolprentdatabasis -profiel. Leon le Roux was 'n Suid-Afrikaanse akteur en model. As gevolg van sy sterk manlike gesig is hy gereeld vir advertensies en foto-storieboeke gebruik. Hy maak sy rolprentdebuut in 1965 in die Afrikaanse rolprent Debbie.

  5. af.wikipedia.org › wiki › Wilna_SnymanWilna Snyman - Wikipedia

    Wilna Snyman (gebore 14 September 1935 in Kimberley) is ’n Suid-Afrikaanse aktrise en skryfster. Ná haar stryd teen borskanker tree sy ook gereeld op as motiveringspreker vir KANSA en ander organisasies. In 2006 publiseer sy haar outobiografie, genaamd Memoires .

  6. 26 Desember 1985. Speeltyd. 1 uur, 23 minute. Land. Suid-Afrika. Taal. Afrikaans. IMDb-profiel. Wie Laaste Lag is 'n Afrikaanse rolprent wat op 26 Desember 1985 uitgereik is.

  7. af.wikipedia.org › wiki › KoljanderKoljander - Wikipedia

    Koljander ( Coriandrum sativum) is 'n eenjarige krui en spesery wat oorspronklik in die Suidelike Europa en Noord-Afrika tot in Suidwes- Asië voorgekom het. Beide die blare (wat soms cilantro of dhania genoem word) en sade word gebruik om smaak aan kerriegeregte, souse en slaai te gee.