雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. af.wikipedia.org › wiki › WyfieWyfie - Wikipedia

    Wyfie. Die venus-simbool ♀ word gebruik om vroulike organismes aan te dui. 'n Wyfie verwys in die natuur se diereryk na 'n vroulike organisme van 'n spesie, hetsy 'n soogdier, vis, voël of reptiel . 'n Duidelike onderskeidende kenmerk in die klas Mammalia (soogdiere), is die teenwoordigheid van melkkliere by vroulike diere.

  2. af.wikipedia.org › wiki › AraceaeAraceae - Wikipedia

    Die aronskelk- of varkblomfamilie, ( Araceae ), is ’n familie eensaadlobbige plante. Hulle is vanweë hul bloeiwyse opvallend en daarom gewilde huisplante. Die blomme self is onopvallend en kom aan ’n vlesige aar voor, maar die skutblaar is dikwels mooi en kleurryk (of spierwit) en trek die aandag.

  3. Karate Kallie is 'n Afrikaanse rolprent wat op 18 September 2009 in teaters begin draai het. Die regisseur en draaiboekskrywer is Wimpie van der Merwe. Die rolprent is gebaseer op 'n kortfilm met die selfde naam wat tydens die InniBos -filmfees gewen het, en 'n gesamentlike eerste plek by die Apollo-filmfees in 2007 behaal het. [1]

  4. Daniël Retief Burger is 'n Afrikaanse sanger van geestelike liedere. Sy debuutalbum, Luidkeels is in 2005 uitgereik. In 2010 ontvang hy 'n SAMA -toekenning in die kategorie beste gospelalbum (Afrikaans) vir Luidkeels Oorgegee .

  5. af.wikipedia.org › wiki › Boet_TroskieBoet Troskie - Wikipedia

    Cornelis Abraham (Boet) Troskie (2 November 1936 - 24 Desember 2022) was 'n Bloemfonteinse sakeman en rolprentvervaardiger. Troskie het Mimosa Films in 1964 gestig en het meer as 40 rolprente vervaardig, waaronder Suid-Afrika se suksesvolste rolprent tot nog toe, die kultusrolprent The Gods Must Be Crazy.

  6. Lizzie op haar sterfbed. Lizzie van Zyl was 'n jeugdige inwoner van Bloemfontein-konsentrasiekamp wat tydens die Tweede Vryheidsoorlog aan maagkoors gesterf het. [1] [2] [3] Die Britte het haar opgesluit nadat haar vader, 'n Boere-vegter, geweier het om oor te gee.

  7. Die rooi lyn dui die kreefskeerkring aan. Die Kreefskeerkring is 'n besondere breedtegraad wat op ongeveer 23½° N om die aarde strek (presiese ligging is: 23,439° of 23° 26′ 22″). Die naam is afgelei van die sterrebeeld Kreef, 'n teken in die diereriem. Die Kreefskeerkring word ook soms die noordelike keerkring genoem.

  1. 其他人也搜尋了