雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. af.wikipedia.org › wiki › Piet_BothaPiet Botha - Wikipedia

    Piet Botha ( 18 Julie 1955 – 2 Junie 2019) [1] was 'n Afrikaanse sanger en liedjieskrywer. Hy was die seun van Pik Botha, die wêreld se langsdienende Minister van Buitelandse Sake. Die Afrikaanse skrywer en kunstenaar Lien Botha is sy jonger suster. [2] Biografie.

  2. Die eenkindbeleid was deel van ’n bevolkingsbeplanningsbeleid van China. Dit is in 1979 bekend gestel en in 2015 amptelik uitgefasseer. Daar was uitsonderings vir baie groepe soos minderheidsgroepe. In 2007 was 36% van China se bevolking onderworpe aan die streng eenkindbeperking, met nog sowat 56% wat toegelaat is om ’n tweede kind te hê ...

  3. Diana, Prinses van Wallis (Diana Frances Mountbatten-Windsor, [1] gebore Spencer; 1 Julie 1961 — 31 Augustus 1997) was die eerste vrou van Sy Koninklike Majesteit, koning Charles III. Twee seuns is uit die koninklike huwelik gebore, nl. William en Harry. [2] .

  4. af.wikipedia.org › wiki › Frida_KahloFrida Kahlo - Wikipedia

    Magdalena del Carmen Frieda Kahlo y Calderón (* 6 Julie 1907 in Coyoacán, Meksikostad; † 13 Julie 1954 in Coyoacán, Meksikostad) was 'n Meksikaanse skilderes. Sy word by die beduidendste verteenwoordigers van volksverbonde surrealisme gereken, alhoewel haar werke soms ook elemente van Nuwe Saaklikheid toon. Frida Kahlo het met haar ...

  5. Lipstiek Dipstiek is 'n Afrikaanse rolprent wat op 25 November 1994 uitgereik is. Die rolprent is met 'n begroting van ongeveer R1 500 000 in Johannesburg geskiet en het R6 180 917 by die loket verdien. Willie Esterhuizen het die regie en skryfwerk behartig. Genre. Die rolprent is 'n komedie . Hoofkarakters. Francois Coertze as Poenie.

  6. af.wikipedia.org › wiki › TikTokTikTok - Wikipedia

    TikTok, en sy Chinese eweknie Douyin [1] ( Chinees: 抖音; pinyin: Dǒuyīn), is 'n kortvorm-videogasheerdiens wat deur die Chinese maatskappy ByteDance besit word. [2] . Dit huisves video's wat deur gebruikers opgelaai is, wat kan wissel van 3 sekondes tot 10 minute. [3] Sedert hul bekendstellings het TikTok en Douyin wêreldwye gewildheid verwerf.

  7. Pandora (Oudgrieks: Πανδώρα; haar naam kan sowel "draer van alle gawes" as "skenker van alle gawes" of "albegaafde" beteken) is in die Griekse mitologie die naam van die eerste vrou, wat Hefaistos uit water en aarde gevorm het.

  1. 其他人也搜尋了