雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. af.wikipedia.org › wiki › TongTong - Wikipedia

    Die tong is 'n gespierde hidrostatiese orgaan op die vloer van die mond van die meeste gewerwelde diere wat kos manipuleer vir mastikasie (kou van kos met tande). Dit is die primêre orgaan vir smaak (die proe), omrede die boonste oppervlak van die tong bedek is met honderde smaakpapille.

  2. af.wikipedia.org › wiki › BoomslangBoomslang - Wikipedia

    Beskrywing. Boomslange is anders as baie ander slange in die sin dat hulle meestal seksueel dimorfies is; wyfies behou die bruingrys kleur van onvolwasse boomslange, maar mannetjies word 'n helder groen. Let wel dat daar wel rare uitsonderings opgeteken is waar mannetjies bruinkleurig was.

  3. Verskeie mure is gebou vanaf die 7de eeu v.C. en is later versterk en aanmekaar gebou. Nie al die mure vorm deel van een groot muur nie, maar dit word gesamentlik die Groot Muur van China genoem. Die muur is opgerig om die Chinese Keiserryk teen die vyandelike nomadiese ruitervolke te beskerm.

  4. af.wikipedia.org › wiki › AartappelbosAartappelbos - Wikipedia

    Die aartappelbos ( Phyllanthus reticulatus) is 'n skraal, meerstammige struik, klimplant of klein boompie wat in die Laeveld en ooskus van KwaZulu-Natal voorkom en dikwels ruigtes vorm. Dit kan tot 4 m hoog word. Die bas is rooibruin of grys en word met tyd veselrig en gegroef.

  5. Die Groot Chinese Hongersnood was die tydperk van 1959 tot 1961 in die Volksrepubliek China wat gekenmerk is deur ’n wydverspreide hongersnood. Slegte weer en die beleidrigtings van die Chinese leier Mao Zedong het onder meer tot die drie jaar van hongersnood bygedra.

  6. af.wikipedia.org › wiki › Jin_en_JangJin en jang - Wikipedia

    Jin en jang. (Aangestuur vanaf Jin en Jang) Die tajitu-simbool – jin en jang. Jin en jang stel die skeppende krag in die heelal voor wat altyd volkome gebalanseerd moet wees sodat kosmiese energievloei kan plaasvind. Jin is die vroulike of negatiewe pool wat swart, koud en stadig is.

  7. Die werkwoordstyd of tempus /tɛmpus/ (Latyn vir "tyd"; meervoud: tempora /tɛmpɔra/) handel oor watter tyd of tydsfase uit die oogpunt van die spreker of skrywer 'n gebeurtenis plaasvind. Dit word dan ook hoofsaaklik uitgedruk deur die werkwoord. Dit vorm 'n belangrike deel van die Afrikaanse taalleer .

  1. 其他人也搜尋了