雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. Guillain-Barré-sindroom ( GBS) is 'n spierswakheid wat vinnig ontwikkel en veroorsaak word deur die immuunstelsel wat die perifere senuweestelsel beskadig. [2] Albei kante van die liggaam word gewoonlik geraak. Die aanvanklike simptome is veranderings in sensasie of pyn, gewoonlik in die rug, tesame met spierswakheid wat in die voete en hande ...

  2. Lys van IOK-landkodes. Die vlag van die internasionale Olimpiese beweging. Die Internasionale Olimpiese Komitee ( IOK) gebruik 'n landkode, wat 'n afkorting van drie letters is, om elke groep atlete wat in die Olimpiese Spele deelneem, te identifiseer.

  3. af.wikipedia.org › wiki › LagLag - Wikipedia

    Lag. Werkers wat in 'n klerefabriek lag. Lag is 'n fisieke reaksie by mense wat gewoonlik bestaan uit ritmiese, dikwels hoorbare sametrekkings van die diafragma en ander dele van die respiratoriese stelsel, wat meestal voorkom in vorme van "hie-hie" of "ha-ha". Dit is 'n reaksie op sekere eksterne of interne stimuli.

  4. af.wikipedia.org › wiki › Vitamien_DVitamien D - Wikipedia

    Vitamien D bevorder die opname van kalsium en fosfor in die spysverteringskanaal en is behulpsaam met die handhawing van ʼn balans tussen die onttrekking en afsetting van die minerale wat in been voorkom. Die vitamien kom in verskillende natuurlike vorms voor, maar vitamien D-2 en vitamien D-3 is die belangrikste.

  5. af.wikipedia.org › wiki › HipertensieHipertensie - Wikipedia

    Hipertensie wat onbehandeld voortduur, is een van die risikofaktore vir beroertes, hartaanvalle ( miokardiale infarksies ), en arteriële aneurismes en is ook 'n belangrike oorsaak van chroniese nierversaking . Definisie. Met verhoogde bloeddruk styg die kardiovaskulêre risiko.

  6. Bok in die hok is 'n sekere weergawe van die spel wat in Engels dodgeball genoem word. Dit is 'n speletjie waar kinders in 'n afgebakende gebied staan, die hok, met twee kinders aan die buitekant, weerskante van die hok. Die twee kinders aan die buitekant, gebruik dan 'n bal en probeer die kinders in die hok raakgooi.

  7. Die proses word gewoonlik meegebring deur seksuele stimulasie, wanneer prikkels van die brein na die senuwees in die penis gestuur word. Erektiele disfunksie is die algemeenste seksuele probleem by mans en kan psigologiese stres veroorsaak weens die invloed daarvan op die selfbeeld en seksuele verhoudings.