雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. Saartjie Baartman (1789– 29 Desember 1815) was die bekendste van ten minste twee Khoikhoi -vroue wat in die 19de eeu as trekpleister in Europa onder die naam Hottentot-Venus tentoongestel is. [1] " Hottentot" was die naam van die Khoi-mense, wat nou aanstootlike beskou word, [2] en "Venus" verwys na die Romeinse godin van liefde .

  2. Veelvuldige sklerose (VS) (ook soms bekend as verspreide sklerose) (Latyns: encefalomyelitis disseminata) is 'n siekte waarin die isolerende bedekkings van senuweeselle in die brein en rugmurg beskadig word. [1] .

  3. In hierdie agt meter hoë reliëfwerk van tussen 1177 en 1249, hou Mara, die god van die dood en begeertes, ’n reïnkarnasiewiel vas wat die Boeddhistiese siklus van reïnkarnasie uitstip. In die tradisionele tale Sanskrit en Pali is daar nie ’n woord wat presies ooreenstem met die Afrikaanse woord "hergeboorte", "metempsigose ...

  4. Lys van IOK-landkodes. Die vlag van die internasionale Olimpiese beweging. Die Internasionale Olimpiese Komitee ( IOK) gebruik 'n landkode, wat 'n afkorting van drie letters is, om elke groep atlete wat in die Olimpiese Spele deelneem, te identifiseer.

  5. af.wikipedia.org › wiki › Vitamien_DVitamien D - Wikipedia

    Vitamien D bevorder die opname van kalsium en fosfor in die spysverteringskanaal en is behulpsaam met die handhawing van ʼn balans tussen die onttrekking en afsetting van die minerale wat in been voorkom. Die vitamien kom in verskillende natuurlike vorms voor, maar vitamien D-2 en vitamien D-3 is die belangrikste.

  6. af.wikipedia.org › wiki › BrongitisBrongitis - Wikipedia

    Brongitis is 'n ontsteking van die brongi, of die ietwat groter lugweë tussen die lugpyp en die alveoli. Daar kan tussen akute en chroniese brongitis onderskei word. Akute brongitis ontwikkel dikwels na 'n verkoue of griep.

  7. Erektiele disfunksie is die algemeenste seksuele probleem by mans en kan psigologiese stres veroorsaak weens die invloed daarvan op die selfbeeld en seksuele verhoudings. Die meeste gevalle word toegeskryf aan voorspelbare en fisieke risokofaktore.