雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. af.wikipedia.org › wiki › MantraMantra - Wikipedia

    Mantra. In Tibet word Boeddhistiese mantras dikwels as 'n vorm van meditasie in rotse gekerf. 'n Mantra (Devanāgarī मन्त्र) is 'n heilige uitlating of teks (klank, lettergreep, woord of vers) in Hindoeïsme, Djainisme en Boeddhisme wat gesien word as beskikkend oor mistieke en geestelike krag.

  2. Die Sewende Simfonie in A-majeur, op. 92, is 'n simfonie in vier bewegings wat tussen 1811 en 1812 deur Ludwig van Beethoven gekomponeer is, terwyl hy in die Boheemse kuuroord Teplitz was om sy gesondheid 'n hupstoot te gee. Die werk is opgedra aan graaf Moritz von Fries.

  3. af.wikipedia.org › wiki › WanvoedingWanvoeding - Wikipedia

    Wanvoeding is 'n kategorie siektes wat ondervoeding en oorvoeding insluit. [3] Ondervoeding is 'n gebrek aan voedingstowwe, wat kan lei tot vertraagde groei, vermorsing, en ondergewig. 'n Oorvoorsiening van voedingstowwe veroorsaak moontlike oorvoeding, wat kan lei tot vetsug.

  4. Die voorste komponente van 'n se veringstelsel. 'n Veringstelsel is die naam van die stelsel in 'n motorvoertuig wat bestaan uit die skokbrekers en koppelstange wat die voertuig se onderstel met die wiele verbind.

  5. af.wikipedia.org › wiki › HadesHades - Wikipedia

    Hades - Wikipedia. Hades ( Grieks: ᾍδης Hádēs; Ἅιδης Háidēs) – die onsigbare – was in die Griekse mitologie die antieke onderwêreld asook die god wat daaroor geheers het. Hy is die oudste seun van Kronos en Rea .

  6. Nommer asseblief is die naam van 'n Afrikaanse TV-reeks (1979–1980) en gelyknamige rolprent (1981).

  7. Daniël Retief Burger is 'n Afrikaanse sanger van geestelike liedere. Sy debuutalbum, Luidkeels is in 2005 uitgereik. In 2010 ontvang hy 'n SAMA -toekenning in die kategorie beste gospelalbum (Afrikaans) vir Luidkeels Oorgegee .

  1. 其他人也搜尋了