雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. af.wikipedia.org › wiki › RooivinkRooivink - Wikipedia

    Die rooivink ( Euplectes orix) is 'n standvoël wat voorkom in Suid-Afrika, Zimbabwe, die noordooste van Botswana, Caprivistrook en sentraal en noord Namibië. In Engels staan die voël bekend as die Southern Red Bishop .

  2. af.wikipedia.org › wiki › Roos_(kleur)Roos (kleur) - Wikipedia

    Die kleur roos is 'n ligrooi pigment, vernoem na die algemene kleur van roos blomme. Kleurkoördinate [ wysig | wysig bron] Volgens verskeie kleurskemas word roos as volg voorgestel: Sien ook [ wysig | wysig bron] Lys van kleure. Kategorie.

  3. Lipstiek Dipstiek is 'n Afrikaanse rolprent wat op 25 November 1994 uitgereik is. Die rolprent is met 'n begroting van ongeveer R1 500 000 in Johannesburg geskiet en het R6 180 917 by die loket verdien. Willie Esterhuizen het die regie en skryfwerk behartig. Genre. Die rolprent is 'n komedie . Hoofkarakters. Francois Coertze as Poenie.

    • Fotogalery
    • Sien ook
    • Eksterne Skakels
    Paartjie in Erongo, Namibië
    Kudde in Erongo, Namibië
    Rooiwangparkiet in Namibië.
    Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Rooiwangparkiet.
    Wikispecies het meer inligting verwant aan Rooiwangparkiet
  4. Die oorsprong van die Krokodilrivier is net noord van Ontdekkersweg by Witpoortjiestasie in Krugersdorp. Hier is die rivier nog 'n klein stroompie genaamd Muldersdrif se Loop. Dit vloei noord, oor die Witpoortjie-waterval in die Walter Sisulu Nasionale Botaniese Tuin in Roodepoort en onderdeur die N14 nasionale pad by Muldersdrift .

  5. af.wikipedia.org › wiki › Tru-osmoseTru-osmose - Wikipedia

    Formeel gedefinieer is tru-osmose die proses om 'n oplosmiddel te dwing vanaf 'n gebied van hoë konsentrasie van die opgeloste stof deur 'n membraan na 'n gebied waar daar 'n laer konsentrasie van die opgeloste stof is deur druk toe te pas wat hoër is as die osmotiese druk .

  6. af.wikipedia.org › wiki › StreepmuisStreepmuis - Wikipedia

    Die Streepmuis ( Rhabdomys pumilio) is 'n muis wat oor die hele Suid-Afrika voorkom behalwe in die grootste gedeelte van Limpopo en die noorde van KwaZulu-Natal. Voorkoms. Die streepmuis is bleek rooibruin in die weste tot donker grysbruin in die ooste van die gebied waarin hy voorkom. 'n Kenmerk van die soogdiertjie is die vier strepe op die rug.