雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. Die Amoer-luiperd ( Panthera pardus orientalis) is een van die eksotiese diersoorte wat in Siberië voorkom, veral in die Russiese Verre-Ooste, asook in die bergagtige gebiede van die taiga en gematigde woude.

  2. af.wikipedia.org › wiki › Shou_Zi_ChewShou Zi Chew - Wikipedia

    Vroeë lewe en opvoeding Chew is op 1 Januarie 1983 in Singapoer gebore. Hy is in 'n werkersklasgesin gebore, sy pa het in konstruksie gewerk terwyl sy ma 'n boekhouer was. Na sy graduering aan die Hwa Chong-inrigting, het Chew voortgegaan om sy nasionale diensplig te doen waartydens hy 'n offisier in die Singapoer Gewapende Magte was. ...

  3. Langswenkgras ( Festuca arundinacea) is 'n grasspesie wat uitheems aan Suid-Afrika is, maar wydverspreid in die Vrystaat en die Wes-Kaap en Oos-Kaap voorkom.

  4. Lipstiek Dipstiek is 'n Afrikaanse rolprent wat op 25 November 1994 uitgereik is. Die rolprent is met 'n begroting van ongeveer R1 500 000 in Johannesburg geskiet en het R6 180 917 by die loket verdien. Willie Esterhuizen het die regie en skryfwerk behartig.

  5. Die witpenssuikerbekkie ( Cinnyris talatala) is 'n algemene standvoël in droë boomveld, savanne, asook in tuine. Die voël is 11 cm groot en weeg 6 - 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die White-bellied sunbird .

  6. af.wikipedia.org › wiki › RooivinkRooivink - Wikipedia

    Euplectes orix. ( Linnaeus, 1758) Die rooivink ( Euplectes orix) is 'n standvoël wat voorkom in Suid-Afrika, Zimbabwe, die noordooste van Botswana, Caprivistrook en sentraal en noord Namibië. In Engels staan die voël bekend as die Southern Red Bishop .

  7. Lugverspreide siekte verwys na enige siekte wat veroorsaak word deur 'n patogeen wat oorgedra kan word deur die lug oor tyd en afstand deur klein druppels. [1] Baie siektes wat oorgedra word in die lug is van groot mediese belang en van belang in veeartsenykunde.