雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. af.wikipedia.org › wiki › Shou_Zi_ChewShou Zi Chew - Wikipedia

    Shou Zi Chew (gebore 1 Januarie 1983) is 'n Singapoerse sakeman en entrepreneur wat sedert 2021 as hoof uitvoerende beampte van TikTok gedien het.

  2. Dit is die vlag en embleem van die Raad van Europa (RvE) en die Europese Unie (EU). Dit word dikwels ook gebruik om die lande van die Eurosone te vertoon, en, meer losweg, om die kontinent van Europa of die lande van Europa onafhanklik van enige van hierdie instellings te verteenwoordig.

  3. Dit is grondwetlike monargieë waar koningin Elizabeth II die staatshoof is met 'n onafhanklike regering. Die koningin benoem simbolies 'n Goewerneur-Generaal wat as staatshoof dien. Die eerste minister is die hoof van die uitvoerende gesag en van die wetgewende gesag.

  4. af.wikipedia.org › wiki › Onewe_getalOnewe getal - Wikipedia

    'n Onewe getal is in wiskunde 'n heelgetal wat nie deur twee gedeel kan word nie. Die heelgetalle wat wel deur twee gedeel kan word, is ewe getalle. Alle heelgetalle is of ewe of onewe getalle. Daar word na die konsep van ewe en onewe getalle verwys as pariteit.

  5. Die Twaalf Stamme van Israel ( Hebreeus: שִׁבְטֵי־יִשְׂרָאֵל, Šīḇṭēy Yīsrāʾēl, "Stamme van Israel") is volgens die Hebreeuse Bybel die afstammelinge van die patriarg Jakob (ook bekend as Israel), wat saam die Israelitiese nasie gevorm het. Die seuns was waarskynlik dié by sy vroue, Lea en Ragel, en sy ...

  6. 'n El is 'n ou lengtemaat, ongeveer so lank as 'n gemiddelde persoon se hand en voorarm. 'n El strek vanaf die elmboog tot die punt van die middelvinger. Dit was 'n eenvoudige manier om lengtes vinnig te kon opmeet. Die presiese lengte van 'n el het egter van een

  7. Hierdie is 'n lys van lande volgens hul kuslynlengte, in kilometer, gebaseer op data vir die jaar 2008 in die CIA Wêreldfeiteboek. 'n Kuslyn van nul dui aan dat die land deur ander lande omring is. Die kuslynparadoks stel dit dat 'n kuslyn nie 'n presiese lengte het