雅虎香港 搜尋

  1. 香港郵輪旅遊2024 相關

    廣告

搜尋結果

  1. Algemene verkiesings is op 29 Mei 2024 in Suid-Afrika gehou om 'n nuwe Nasionale Vergadering sowel as die provinsiale wetgewer in elke provinsie te verkies. Dit was die sewende algemene verkiesing wat onder die voorwaardes van algemene volwasse stemreg gehou is sedert die einde van die apartheidsera in 1994.

  2. af.wikipedia.org › wiki › 20242024 - Wikipedia

    Die jaar 2024 is die huidige jaar en 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dis is die 24ste jaar van die 21ste eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie . Gebeure. 1 Januarie – België neem die voorsitterskap van die Europese Unie by Spanje oor.

  3. Vanaf 21 Januarie 2024 is minstens 13 000< –15 000 mense dood en 33 000 ander is beseer. Op 29 Desember 2023 was meer as 5,8 miljoen intern ontheem en meer as 1,5 miljoen ander het as vlugtelinge uit die land gevlug, [4] en baie burgerlikes in Darfoer is as deel van die Masalit-slagtings in 2023 dood aangemeld.

    • Geskiedenis
    • Kwalifisering
    • Sporte by Die Olimpiese Somerspele
    • Toekomstige Olimpiese Somerspele
    • Voltooide Olimpiese Somerspele
    • Sien ook
    • Verdere Leesstof
    • Eksterne Skakels

    Die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) is in 1894 gestig toe Pierre de Coubertin, 'n Franse pedagoog en historikus, probeer het om internasionale begrip deur sportkompetisie te bevorder. Die eerste uitgawe van Die Olimpiese Spele is in 1896 in Athene gehou en het net 245 mededingers gelok, van wie meer as 200 Grieks was, en slegs 14 lande verte...

    Kwalifikasiereëls vir elke Olimpiese sport word deur die Internasionale Federasie (IF) wat die betrokke sport reël, opgestel. Vir individuele sporte kwalifiseer deelnemers deur 'n bepaalde plek tydens 'n groot internasionale wedstryd te behaal, of volgens die ranglys van die IF. Nasionale Olimpiese Komitees(NOK) moet 'n beperkte aantal kwalifiseren...

    Die volgende sportsoorte word tydens die Somerspele beoefen: atletiek, basketbal, bofbal, boks, boogskiet, driekamp, fietsry, gesinchroniseerde swem, gewigoptel, gholf, gimnastiek, handbal, hokkie, judo, kanovaart, moderne vyfkamp, pluimbal, roei, ruitersport, sagtebal, seil, sewesrugby, sierduik, skerm, skyfskiet, sokker, stoei, swem, taekwondo, t...

    Olimpiese Somerspele 2032 – Brisbane, Australië
    Olimpiese Somerspele 2028 – Los Angeles, Verenigde State
    Olimpiese Somerspele 2024 – Parys, Frankryk
    Olimpiese Somerspele 2020 – Tokio, Japan
    Olimpiese Somerspele 2016 – Rio de Janeiro, Brasilië
    Olimpiese Somerspele 2012 – Londen, Verenigde Koninkryk
    Olimpiese Somerspele 2008 – Beijing, Volksrepubliek China

    (en) David Wallechinsky (2004). The Complete Book of the Summer Olympics, Athens 2004 Edition. SportClassic Books. ISBN 978-1-894963-32-9.

    (en) Amptelike webwerf van die Internasionale Olimpiese Komitee
    (en) Resultate en medaljewenners
  4. Van die kleiner (na-Bybelse) Joodse feeste is Chanoeka en Poerim, waarby die hoofherdenkings in die aand gehou word en die dae gewone werkdae is. Die Joodse kalender beskik oor vier nuwejaarfeeste, waarvan Roosj Hasjana, die "hoof van die jaar", die vernaamste is.

  5. af.wikipedia.org › wiki › SonstilstandSonstilstand - Wikipedia

    Die somerstilstand ( midsomer) is daar gewoonlik op 24 Junie gevier (wanneer dit in die Suidelike Halfrond midwinter is) en die wintersonstilstand ( midwinter) op 25 Desember. Op dié dag begin die dae in die Noordelike Halfrond weer langer word.

  6. Nils Holgersson se wonderbaarlike reis ( Sweeds: Nils Holgerssons underbara resa genom Sverige) is 'n fiksiewerk deur die Sweedse skryfster Selma Lagerlöf, in 'n styl wat vandag bekendstaan as kontemporêre fantasie. Die eerste Sweedse boek het in 1906 die lig gesien.

  1. 香港郵輪旅遊2024 相關

    廣告
  2. 上個月有 超過 1 萬 名用戶曾瀏覽 horizonhotels.com.hk

    提供酒店級會所設施及穿梭巴士服務,傢俬電器齊備,更設有備餐間。 租期靈活,毋須按金,即租即住,立即入住體驗星級酒店會所設施

  3. 奧比斯是一間國際非牟利慈善機構,40 年來一直匯聚各界力量,領導全球共同對抗可避免的失明。 透過結合夥伴地區的力量,為當地的眼科醫療團隊提供指導和培訓,激勵他們在社區中奮力對抗失明。