雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. Die Spilmoondhede ( Duits: Achsenmächte, Italiaans: Potenze dell'Asse, Japannees: 枢軸国 Sūjikukoku) was die lande wat die Geallieerdes teëgestaan het tydens die Tweede Wêreldoorlog.

  2. af.wikipedia.org › wiki › WyfieWyfie - Wikipedia

    Wyfie. Die venus-simbool ♀ word gebruik om vroulike organismes aan te dui. 'n Wyfie verwys in die natuur se diereryk na 'n vroulike organisme van 'n spesie, hetsy 'n soogdier, vis, voël of reptiel . 'n Duidelike onderskeidende kenmerk in die klas Mammalia (soogdiere), is die teenwoordigheid van melkkliere by vroulike diere.

  3. Die grondboontjie ( Arachis hypogaea) is 'n spesie in die ertjiefamilie Fabaceae inheems aan Suid-Amerika. Dit is 'n eenjarige kruidagtige plant wat tot tussen 30 en 50 cm hoog groei.

  4. WikiWoordeboek ( Engels: Wiktionary) is 'n susterprojek van Wikipedia wat streef om 'n vrye meertalige wiki - woordeboek te skep. Die woordeboek bevat 'n lys van woorde met omskrywings, etimologieë, uitsprake en aanhalings. Die Engelse WikiWoordeboek word op 12 Desember 2002 begin. Die meeste ander WikiWoordeboeke is op 1 Mei 2004 begin.

  5. Kreefskeerkring. Die rooi lyn dui die kreefskeerkring aan. Die Kreefskeerkring is 'n besondere breedtegraad wat op ongeveer 23½° N om die aarde strek (presiese ligging is: 23,439° of 23° 26′ 22″). Die naam is afgelei van die sterrebeeld Kreef, 'n teken in die diereriem.

  6. af.wikipedia.org › wiki › BestuiwingBestuiwing - Wikipedia

    Bestuiwing is die proses waardeur stuifmeel van die helmknop (manlike deel) van ’n plant oorgedra word na die stamper (vroulike deel) van dieselfde of ’n ander plant, en waardeur bevrugting en voortplanting moontlik gemaak word. Dit vind plaas in bedeksadige plante, die plante wat blomme dra.

  7. af.wikipedia.org › wiki › DenneboomDenneboom - Wikipedia

    Denneboom. 'n Denneboom is 'n keëldraende naaldboom wat tot die genus Pinus behoort. Spesies van hierdie genus het hul oorsprong in die Noordelike Halfrond, maar party spesies is ook in Suid-Afrika en elders ingevoer en genaturaliseer. Tegnies is hulle indringerplante. Die SANBI-rooilys vermeld agt spesies. [1]

  1. 其他人也搜尋了