雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. af.wikipedia.org › wiki › KeaKea - Wikipedia

    Die kea (Nestor notabilis) is ’n groot spesie papegaaie in die familie Nestoridae wat in die woud- en Alpestreke van Nieu-Seeland se Suideiland voorkom. Dit is sowat 48 cm lank en hoofsaaklik olyfgroen met helderoranje onder sy vlerke. Dit het ’n groot, smal

  2. Die Kraaifonteinspinnekopbos ( Serruria furcellata) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Serruria behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap, dit het altyd voorgekom by Brackenfell, Kraaifontein en Kuilsrivier. Die struik is regop en word slegs 50 cm hoog en dra blomme van Augustus tot Oktober.

  3. Langswenkgras ( Festuca arundinacea) is 'n grasspesie wat uitheems aan Suid-Afrika is, maar wydverspreid in die Vrystaat en die Wes-Kaap en Oos-Kaap voorkom.

  4. af.wikipedia.org › wiki › Mauna_KeaMauna Kea - Wikipedia

    Mauna Kea is 'n slapende vulkaan op Big Island (Hawaii), die grootste eiland van die Amerikaanse deelstaat Hawaii, en een van altesaam vyf vulkane waaruit hierdie eiland bestaan. Pu'u Wekiu, een van talle slakkekeëls op die piekplato, is die hoogste punt in die deelstaat op 'n hoogte van 4 205 meter (13 796 voet) bo seevlak .

  5. Die witpenssuikerbekkie ( Cinnyris talatala) is 'n algemene standvoël in droë boomveld, savanne, asook in tuine. Die voël is 11 cm groot en weeg 6 - 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die White-bellied sunbird .

  6. af.wikipedia.org › wiki › PapegaaiePapegaaie - Wikipedia

    Papegaaie (orde Psittaeiformes) is bekende kouvoëls wat oor groot dele van die wêreld, en in besonder in die tropiese streke, wildlewend voorkom. 'n Paar spesies is ook in Suid-Afrika inheems. In die natuur vorm papegaaie dikwels groot swerms en vreet hoofsaaklik saad.

  7. af.wikipedia.org › wiki › SabieSabie - Wikipedia

    Sabie is 'n bosboudorp geleë aan die oewers van die Sabierivier in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die Sabierivier was eens op 'n tyd vol krokodille en daarom het die Sjangaan -stam die rivier uluSaba ( rivier van vrees) gedoop.