雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. Die rooiwangparkiet ( Agapornis roseicollis) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël en nomade in droë breëblaarboomveld, halfwoestyn en bergatige terrein – grotendeels in Namibië. Die voël is 15–18 cm lank en 46–63 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Rosy-faced Lovebird .

  2. af.wikipedia.org › wiki › MuizenbergMuizenberg - Wikipedia

    Muizenberg - Wikipedia. Koördinate: 34°7′0″S 18°28′0″O. Muizenberg is 'n dorp in die Wes-Kaap, Suid-Afrika en is geleë aan die noordweste van Valsbaai. Muizenberg spog met geboue in die Victoriaanse en Edwardiaanse styl, waaronder Muizenbergstasie, asook een van die beste strande vir swem en branderplankry.

  3. af.wikipedia.org › wiki › VermikulietVermikuliet - Wikipedia

    Vermikuliet is 'n mineraal wat gebruik word as grondaanvullers in landbou en tuinbou en as isolasiemiddel in die boubedryf in mure, vloere en plafonne. Vermikuliet is 'n silikaatmineraal, en geklassifiseer as 'n fillosilikaat .

  4. Hierdie Lys van Operasies tydens die Suid-Afrikaanse Grensoorlog noem die militêre operasies deur die Suid-Afrikaanse Weermag uitgevoer gedurende die Suidwes-Afrika-Angola Grensoorlog, algemeen ook genoem Die Bosoorlog :

  5. af.wikipedia.org › wiki › WitmelkhoutWitmelkhout - Wikipedia

    Die Witmelkhout ( Sideroxylon inerme) is 'n struik of 'n boom wat in Suid-Afrika voorkom in 'n strook langs die kus vanaf die Kaapse Skiereiland tot by Mosambiek en is inheems in die Wes-Kaap, die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga. [1]

  6. af.wikipedia.org › wiki › MantisMantis - Wikipedia

    Mantis. 'n Mantis (ook bekend as 'n bidsprinkaan, hottentotsgot, of hotnotsgot) is 'n insek wat tot die orde Mantodea behoort. [1] Daar is meer as 2 400 verskillende spesies bekend, wat in om en by 30 families onderverdeel word. Hierdie insekte word dwarsoor die wêreld in gematigde en tropiese habitatte aangetref.

  7. Lys van uitheemse bome wat in Suid-Afrika voorkom. Uitheemse bome word soms vir hul ornamentele waarde geplant en sommige uitheemse bome word as voordelig beskou. [1] Uitheemse bome wat nadelig is word as indringerplante geklassifiseer (sien: Lys van indringerplante in Suid-Afrika ).