雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. Liefling (die movie) is 'n Afrikaanse rolprent wat op 19 November 2010 in teaters landwyd in Suid-Afrika begin draai het. Die rolprent is van Engelse onderskrifte voorsien om dit vir 'n wyer gehoor toeganklik te maak. Liefling is deur Paul Krüger van Hartiwood films en Linda Korsten, Gé Korsten se dogter, vervaardig en sy het dit aan hom opgedra.

  2. af.wikipedia.org › wiki › NagapieNagapie - Wikipedia

    Die nagapie ( Galago moholi) is een van drie spesies en die kleinste van die nagape. Die soogdier kom in die noordelike dele van Suid-Afrika, Botswana, Namibië en die hele Zimbabwe voor. Kenmerke. Die nagapie het kenmerkende groot oë, kaal beweeglike ore en lang agterbene. In die nag weerkaats sy oë rooi in 'n skerp lig.

  3. Die spook van Uniondale. Die spook van Uniondale is 'n Afrikaanse rolprent wat op 29 Augustus 2014 uitgereik is. Die rolprent is gegrond op die legende van die spook van Uniondale. Dit is in Uniondale, Willowmore, Baviaanskloof en Centurion verfilm. Die rolprent het R598 542 in sy openings naweek gemaak en het 'n totaal van R1 495 744 gemaak by ...

  4. Antjie Somers is 'n Suid-Afrikaanse legende van 'n man wat bedags teen die hange van Tafelberg woon, maar hom snags as 'n vrou vermom en in die woonbuurte ronddwaal. Volgens die legende vang hy kinders wat stout is of laat uitbly en dra hulle dan in 'n sak op sy rug weg.

  5. Siener in die suburbs is 'n Afrikaanse drama wat in 1971 deur PG du Plessis geskryf is. Die drama het, saam met sy debuutboek, Die nag van Legio aan hom die Hertzogprys in 1972 besorg. Die drama word op verskeie kere opgevoer en is ook as draaiboek vir die gelyknamige rolprent gebruik. Genre. Die rolprent is 'n drama.

  6. Die gewone reënspinnekop ( Palystes superciliosus, voorheen P. natalius) [1] is 'n spesie van jagspinnekoppe inheems aan Suider-Afrika [2]. Dit is die mees algemene en wydverspreide spesie in die genus Palystes .

  7. Fanie Viljoen Geboortenaam Hendrik Stephanus Viljoen Geboorte 2 Januarie 1970 (54 jaar oud) Nasionaliteit Suid-Afrika Beroep Skrywer Bekende werke Breinbliksem, Pynstiller en Onderwêreld Hendrik Stephanus (Fanie) Viljoen (gebore 2 Januarie 1970) is 'n bekroonde Afrikaanse skrywer en kunstenaar, en outeur van onder andere Breinbliksem, Pynstiller en Onderwêreld.