雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. af.wikipedia.org › wiki › WyfieWyfie - Wikipedia

    Wyfie. Die venus-simbool ♀ word gebruik om vroulike organismes aan te dui. 'n Wyfie verwys in die natuur se diereryk na 'n vroulike organisme van 'n spesie, hetsy 'n soogdier, vis, voël of reptiel . 'n Duidelike onderskeidende kenmerk in die klas Mammalia (soogdiere), is die teenwoordigheid van melkkliere by vroulike diere.

  2. Selfbeskikking is die beginsel in internasionale reg dat volke die reg het om hul soewereiniteit en internasionale politieke status vrylik te kies met geen eksterne dwang of inmenging nie.

  3. af.wikipedia.org › wiki › MasturbasieMasturbasie - Wikipedia

    Masturbasie is die praktyk van selfbevrediging deur die seksuele organe met die hand te stimuleer. Vroeër is ook daarna as selfbevlekking verwys omdat daar geglo is dat dit tot sielkundige afwykings en uiteindelik waansin kon lei. 'n Ander term hiervoor is "onanie", afgelei van die verhaal in Genesis 38:9 waar geskryf staan: "Onan ...

  4. af.wikipedia.org › wiki › SabieSabie - Wikipedia

    Sabie is 'n bosboudorp geleë aan die oewers van die Sabierivier in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die Sabierivier was eens op 'n tyd vol krokodille en daarom het die Sjangaan -stam die rivier uluSaba ( rivier van vrees) gedoop.

  5. af.wikipedia.org › wiki › SelfkonsepSelfkonsep - Wikipedia

    • Geskiedenis
    • Model
    • Ontwikkeling

    Sielkundiges Carl Rogers en Abraham Maslowhet 'n groot bydrae daartoe gelewer om die idee van selfkonsep in die Weste te populariseer. Volgens Rogers streef almal daarna om 'n "ideale self" te bereik. Rogers het ook gesê dat sielkundig gesonde mense aktief wegbeweeg van rolle wat deur ander se verwagtinge geskep is en eerder goedkeuring binne hul e...

    Die selfkonsep is 'n interne model wat 'n mense se self-skemas deur middel selfassessering definieër.Eienskappe soos persoonlikheid, vaardighede, beroep en stokperdjies, fisiese kenmerke ens. word geëvalueer en op self-skemas - dit is idees oor jouself in 'n spesifieke dimensie - toepas. 'n Versameling van self-skemas vorm 'n mens se algehele selfk...

    Navorsers debatteer oor wanneer 'n selfkonsep begin ontwikkel. Sommiges voer aan dat geslagstereotipes en verwagtinge wat ouers aan kinders stel, kinders se verstaan van hulself teen om en by die ouderdom van 3 vorm. Kinders het egter in hierdie ontwikkelingsfase 'n baie breë begrip van die eie ek en gebruik tipies woorde soos "groot" of "oulik" om...

  6. af.wikipedia.org › wiki › SebraSebra - Wikipedia

    Moderne verspreiding van die lewendige sebra spesies. Die sebra, in die volksmond ook kwagga genoem, is 'n soogdier van die familie perdagtiges wat aangetref word in Sentraal - en Suider-Afrika. Hulle het swart en wit strepe wat vertikaal loop oor die liggaam van die dier, en 'n wit pens. Elke sebra se strepe is uniek.

  7. af.wikipedia.org › wiki › PoesPoes - Wikipedia

    Hierdie artikel handel oor die woord in Afrikaans. Vir die NASA-projek, sien Polar Operational Environmental Satellites. Poes is 'n obsene woord in Afrikaans wat na die menslike vulva (eksterne vroulike geslagsorgane) verwys. [1] Dit is die direkte ingebruikneming van die Nederlandse woord poes wat na 'n wyfiekat verwys.